EDGE OF EDEN
VERLYF & WITTEBROOD / WILDERNIS, WES-KAAPBesoek EDGE of Eden vir ʼn wegbreek naby die beskawing—perfek vir daardie langverwagte romantiese ontsnapping of welverdiende vakansie. Elke eenheid het ʼn privaat stoep met asemrowende uitsigte en ʼn houtvuur-warmbad vir ʼn ware bederf. Ontsnap, verjong, ontspan…
Verblyf is beskikbaar in ʼn eko-vriendelike, luukse selfsorg-eenheid wat volledig toegerus is, geleë in een van die Tuinroete se mees ongerepte en pragtige liggings wat jou sal oorrompel met natuurskoon.
Kies tussen ʼn luukse eenheid wat tot ses mense kan akkommodeer (met een op ʼn dubbel slaapbank) of ʼn privaat wittebrood-eenheid, ideaal vir twee volwassenes, met die moontlikheid om ʼn ekstra persoon op ʼn dubbel slaapbank te huisves.
ʼn Verblyf by EDGE of Eden is al wat jy nodig het om weer in voeling met jouself te kom en om jou geliefdes in ʼn omgewing van ongeëwenaarde skoonheid te herontdek. Besoek EDGE of Eden vandag nog!
KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER
GEPUBLISEER OP MOOI TROUES
MEER INLIGTING
KLIËNTE RESENSIES
Geen resensies op die oomblik nie.