Tylo & Sonica se Kleurvolle Winters Troue
deurTylo en Sonica se kleurvolle winters troue in Somerset-Wes was ʼn gesellige…
Ella’s Cakes and Sugar Art streef daarna om jou droom troukoek ʼn werklikheid te maak. Geen droom is te groot of te klein nie. Gebaseer in die Paarl in die hartjie van die Wynland, naby aan die mooiste trou bestemmings. ʼn Troukoek moet indrukwekkend wees, sowel as heerlik, dus is ʼn belangrike deel van die beplanning om die paartjie virtueel of in persoon te ontmoet. Spesifieke behoeftes vir ontwerp en smaak word bepaal om die perfekte koek te skep. Die koek is immers ʼn dekor element wat moet inpas by die res van die onthaal en dit moet ook die spyskaart aanvul.
Die troukoek word afgelewer en opgestel by die onthaalsaal om te verseker dat alles perfek is vir jou troudag. Die tydlose tradisie van die sny van die troukoek is die eerste aksie van die getroude paartjie, en deur mekaar te voer, simboliseer dit dat hulle vir mekaar sal sorg. Dit is net die begin van ʼn lang verhouding tussen die paartjie, waar koeke deel vorm van familie feesvieringe vir nog baie jare.
Tylo en Sonica se kleurvolle winters troue in Somerset-Wes was ʼn gesellige…
Geen resensies op die oomblik nie.