WIJNLANDEN UITZICHT

TROU VENUE / STELLENBOSCH, WES-KAAP

Wijnlanden Uitzicht is ʼn pragtige trou- en funksie-venue, geleë in die hart van die Stellenbosch Wynlande in die Wes-Kaap, slegs 30 minute se ry vanaf Kaapstad. Die venue is omring deur oop groen plaasgrond en bied die perfekte rustige, intieme atmosfeer vir ʼn bestemmings-troue of spesiale feesvieringe. Wijnlanden Uitzicht is jou ideale wegbreek-bestemming, met ʼn moderne kinkel in ʼn vintage-omgewing.

Die voorstoep is versier met ʼn wingerdprieel, en ʼn groot houtdeur lei jou na die hoofsaal. Die voorstoep is ideaal vir kleiner funksies, voor-drankies, of selfs die huwelikseremonie. Die hoofsaal, met sy hoë plafon en moderne afwerkings, is gerieflik en kan tot 100 gaste akkommodeer. Die afsonderlike dansvloer-area beskik oor ʼn gesellige kaggel en lei uit op ʼn houtdek met ʼn asemrowende uitsig oor Tafelberg.

Die gasvryheid van die eienaars, toegewyde personeel, uitmuntende spyseniering en unieke ligging sal jou hart aangryp en herinneringe vir ʼn leeftyd verseker.

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

      MEER INLIGTING

      sit     FACEBOOK instagram          

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: