Alessandro & Kirsten se Dromerige Troue in Franschhoek
deurAlessandro en Kirsten se dromerige troue in Franschhoek was ‘n inspirasie vir…
Food Fanatics het in Desember 2015 by die “The Homestead” ingetrek. Sedertdien het Food Fanatics die voorreg geniet om hierdie pragtige erfenis gebou, gestig in 1820, met trots en sorg te renoveer en op te knap. “The Homestead” dra by tot ʼn unieke en eg Victoriaanse gevoel in Kaapstad se Suidelike voorstede.
Die Kaaps-Hollandse kenmerke is steeds behoue in die pragtige en intieme binne area. Vir buite funksies kan gaste nie net die informele stoep area geniet nie maar ook die welige groente en kruie tuin en ‘n kleurvolle roos tuin. Die Food Fanatics kombuis span, gestig in 1998 is onder andere ook verantwoordelik vir die binnehuis spyseniering by “The Homestead”. Hulle het ʼn holistiese en heilsame benadering tot hul spyskaarte en glo dat enige ete met vars kwaliteit bestanddele begin.
Alessandro en Kirsten se dromerige troue in Franschhoek was ‘n inspirasie vir…
Geen resensies op die oomblik nie.