
Rian & Danielle se Deftige Wynlandgoed Troue
deurRian en Danielle se Deftige wynlandgoed troue, gehou op ʼn pragtige plaas…
Resound Music is ʼn boetiek musiek agentskap wat ʼn alles omvattende musiek platform skep vir bruide wat opsoek is na diverse regstreekse musiek opsies, klank, beligting en platejoggies. Hierdie agentskap is die visie van violis, Renate Riedemann, met die mandaat om elke paartjie se musiek-droom ʼn realiteit te maak binne die strekking van begroting, styl en persoonlike voorkeure. Die portefeulje gee die geleentheid vir elkeen om sy eie “pakket” aanmekaar te sit wat wissel van musiek tydens die seremonie, canapés en onthaal. Musikante en platejoggies is elkeen met die hand gekies om deel te vorm van ʼn netwerk van mense wat dieselfde visie (en hart) vir die industrie het. Regstreekse musiek opsies strek van klassieke stryk-ensembles, harp, kontemporêre elektriese viool, Afrika marimba band, kamerkoor, Afro-jazz band, tot ʼn instrumentale jazz trio en blues kitaarspelers.
Rian en Danielle se Deftige wynlandgoed troue, gehou op ʼn pragtige plaas…
Geen resensies op die oomblik nie.