
Jacob & Jaycee se Plattelandse Troue
deurOns is vreeslik opgewonde om op Mooi Troues, Jacob en Jaycee se…
Van Deijl Juweliers is in 1964 gestig as een van Suid-Afrika se bekendste familiebesighede, en spog vandag met ‘n pragtige bestemmingswinkel in Tygervalleisentrum, Kaapstad.
As ‘n gesogte handelsmerk het Van Deijl ‘n uitmuntende reputasie as verskaffer van handgemaakte juweliersware van die hoogste gehalte, en met ‘n passie vir tydlose kreatiwiteit en fyn vakmanskap is Van Deijl die perfekte keuse vir elke bruidspaar.
Of julle nou op soek is na iets klassiek en elegant, of ‘n meer moderne styl waardeer, elke Van Deijl verloofring en troupand is uniek en word met sorg geskep as ‘n simbool van liefde en toewyding. Pragtige bykomstighede is ook beskikbaar vir julle spesiale dag, en paartjies word genooi om uit die bestaande Van Deijl versameling te kies, of om saam met Van Deijl se ontwerpers, gemoloë en goudsmede te werk om iets besonders te skep.
Besoek Van Deijl Juweliers aanlyn of in persoon, ontdek inspirasie in ‘n wye versameling pragstukke, en gesels met die kundige Van Deijl span vir idees en advies. Die bekroonde span help graag.
Video geskep deur PlatAfrica en onderskryf deur Anglo American South Africa
Ons is vreeslik opgewonde om op Mooi Troues, Jacob en Jaycee se…
Geen resensies op die oomblik nie.