Trou by Lupela Lodge – OuKraal Venue in die Oos-Kaap
deurVandag is ons opgewonde om met ons lesers hier by Mooi Troues…
In Oos-Kaap is OuKraal trou venue met ʼn uitsig wat slegs God kon skep. Die trou venue het ʼn ongelooflike uitsig oor die berge en rivier. Hierdie is nog ʼn werkende plaas met die Karringmelkspruit wat deur die plaas vloei wat bekend is vir Forel visvang. Ons is 25km van die pragtige dorpie Lady Grey in ʼn vallei. Die seremonie vind plaas in ʼn betowerende Populier woud op die bank van die rivier met pragtige uitsig oor lande rivier en berge .
OuKraal trou venue is ʼn sandsteen venue wat tot 200 gaste kan akkommodeer op lang of ronde tafels. Sagte drapering en liggies dra by tot ʼn romantiese atmosfeer. Hierdie venue ʼn 86 jaar oue wolskuur is op twee vlakke gebou. Onderste area word gebruik om die verversings te bedien. Indien die weer nie ʼn buite troue toelaat kan die area ook vir die seremonie gebruik word, boonste vlak is die onthaal area.
Vandag is ons opgewonde om met ons lesers hier by Mooi Troues…
Geen resensies op die oomblik nie.