Nick & Sheree se Rustieke Troue in Port Alfred
deurNick en Sheree se rustieke troue in Port Alfred in die Oos-Kaap…
“Weddings without Boundaries” nader vinnig sy 1000 ste seremonie!
Om hierdie geleentheid te vier, sal die egpaar wat gelukkig genoeg is om vir die 1000 ste seremonie te bespreek, hul seremonie GRATIS kry!
Bespreek die promosie voor 31 Maart 2025.
Bepalings en Voorwaardes Geld.
Ontwerp julle droom dag in samewerking met Wim Vermeulen van ”Weddings without Boundaries”, en die Oos-Kaap en Tuinroete se gewilde burgerlike huweliks- en huweliksbevestiger. Hy reis landwyd, indien genooi.
Van wildplase in die Karoo, luukse lodges in Limpopo, strand troues op Kaap St. Francis, luukse hotelle in die Tuinroete, klein en intieme tuis-seremonies, unieke kapelle in woude … het Wim al vele seremonies in ʼn verskeidenheid verskillende omgewings en plekke waargeneem en sal hy met graagte met julle gesels oor alle aspekte van julle seremonie en huwelik om vir julle die onvergeetlike en persoonlike geleentheid te bied wat dit veronderstel is om te wees.
Ewe gemaklik met albei persoonlike, kontemporêre, nie-godsdienstige, asook tradisionele gelowige seremonies, is Wim die Oos-Kaap se gewilde en gerespekteerde nie-kerklike huweliksbevestiger. Met meer as 20 jaar ervaring is hy die gewilde keuse vir huwelike, burgerlike- en gay huwelike, hernuwings van huweliksbeloftes, dope en seënbede.
Met meer as 20-jaar se ondervinding en amper 700 seremonies op sy kerfstok, verstaan hy die ingewikkeldheid van vandag se huwelike en is by die Department Binnelandse sake geregistreer om beide Sek. 2 en Sek. 5 huwelike en burgerlike huwelike te voltrek. Hy sal ook raad gee rakende die regsvereistes en dokumentasie wat benodig is.
Nick en Sheree se rustieke troue in Port Alfred in die Oos-Kaap…
Baie dankie vir die mooiste boodskap met ons troue. Wim jy het ‘n besonders passie vir wat jy doen en mens kan dit sien en voel. Ons is baie baie bly dat jy deel was van ons spesiale dag.❤️
10 September 2022
Rev Wim Vermeulen gave us such a beautiful marriage ceremony and I couldn’t have been happier with him officiating our marriage together. His patience and understanding of even individuals with disabilities made the whole experience very enjoyable and memorable. After having two other couples refer Rev Wim to us, I knew we had made the right choice – he took care of everything so professionally and meticulously.
17 Januarie 2023