TASH STUDIO

GRIMERING & HARE / PRETORIA, GAUTENG

Wanneer grimering korrek aangewend word sal jy ʼn mooi vrou sien as dit klaar is, nie mooi grimering nie.  Ek spesialiseer in natuurlike/sagte glans grimering en hare vir jou trou dag.

Hi ek’s Tash,

ʼn Grimeerkunstenaar, haarstilis, nentor, honde mamma, wyn liefhebber en getroud aan my beste maatjie.   Ek is passievol oor vrouwees en maak dit my missie om die bruidsmeisie te wees wat jy nie geweet het jy nodig het nie.  Ek het in 2010 gekwalifiseer en in 2017 Tash Studio oopgemaak.  Daar is niks meer lonend as wanneer ek die spieël vir ʼn kliënt gee en hulle amper nie hulle oë kan glo dat hulle so asemrowend kan lyk nie.  Elke vrou verdien om soos die mooiste vrou in die vertrek te voel en vol selfvertroue te wees op haar spesiale dag.

Ek sien uit om van jou te hoor xx















    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

      MEER INLIGTING

      sit     FACEBOOK instagram      

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: