Stephan & Dezi se sagte selfdoen romantiese bruilof
deurIn dié artikel van Mooi Troues deel ons die sagte selfdoen romantiese…
As ʼn romantikus is die dikwels gepubliseerde Suid-Afrikaanse trou- en leefstylfotograaf, Stella Uys, gaande oor die besondere emosies wat elke bruidspaar se troudag so uniek en spesiaal maak. Stella is daarop gesteld om ʼn gemaklike en ontspanne atmosfeer te skep tydens die fotosessies, wat daartoe bydra dat sy by uitstek daarin slaag om die subtiele nuanses en spesiale oomblikke tussen die twee vir ewig vas te vang.
Haar foto’s is ʼn refleksie van tydlose liefde.
In dié artikel van Mooi Troues deel ons die sagte selfdoen romantiese…
Geen resensies op die oomblik nie.