ELIAH PHOTOGRAPHY

TROU FOTOGRAAF / GAUTENG

Chené van Eliah Photography is ʼn leefstyl en trou fotograaf wat hoofsaaklik gebaseer is in Gauteng, maar reis graag om deel te wees van ander se spesiale dag. Sy sien elke liefdesverhaal as ʼn onvergeetlike reis gevul met passie, liefde en soveel emosie. Dit is vir haar van kardinale belang om elke een van hierdie emosies deur haar lens vas te vang, sodat hierdie herinneringe voortleef in die foto’s wat elke bruidspaar van hulle troudag ontvang. Sy verseker dat elke bruid en bruidegom ʼn stresvrye, wonderlike ervaring het tydens hulle spesiale dag, deur elke oomblik in detail vooraf saam met die bruidspaar te beplan. Moet nie hierdie geleentheid misloop om saam met so ʼn passievolle fotograaf te werk nie. Laat sy deel wees van julle storie, sodat julle ook kosbare herinneringe het wat julle veraltyd kan koester.

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

      MEER INLIGTING

      sit FACEBOOK  instagram

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: