Belangrikheid van ʼn Huweliksvoorwaardekontrak
deurPartye moet ʼn ingeligte besluit maak oor die huweliksgoederebedeling in terme waarvan…
Salòme Eilers Prokureurs is ‘n dinamiese firma wat spesialiseer in Familiereg, onder andere Huweliksvoorwaardekontrakte. Graag wil ons firma julle gelukwens met die verlowing en net die beste toewens vir die toekoms. Ons weet dat al die reëlings wat gemaak moet word vir ‘n troue soms spanning kan meebring en wil ons dus help om minstens die wetlike aspekte hier rondom vir julle te vergemaklik. Reël asseblief met ons ‘n afspraak sodat ons julle behulpsaam kan wees met julle Huweliksvoorwaardekontrak.
Partye moet ʼn ingeligte besluit maak oor die huweliksgoederebedeling in terme waarvan…
Geen resensies op die oomblik nie.