Mooi Troues (ook bekend as ons) bemark alle kompetisie namens die adverteerder en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
Geen kompetisie inskrywings mag namens iemand anders gemaak word nie.
Indien jy inskryf vir enige kompetisie op Mooi Troues, stem jy in om ons maandelikse nuusbrief per e-pos te ontvang.
Ons het die reg om enige inskrywing te verwyder en af te haal indien dit nie voldoen aan die vereistes nie.
Mooi Troues kan nie verantwoordelik gehou word vir enige tik foute, stelsel foute of enige veranderinge deur die adverteerders nie.
Die prys kan nie verruil word vir kontant en/of enige ander produkte of dienste nie.
Die prys is onderhewig aan beskikbaarheid.
Elke prys het sy eie stel terme en bepalings wat deur die verskaffer/adverteerder/diensverskaffer bepaal word. Daarvoor sal jy direk in kontak moet kom met die spesifieke verskaffer/adverteerder/diensverskaffer wat die prys weggee. Mooi Troues kan nie verantwoordelik gehou word vir enige terme en bepalings rakende die prys nie.
Mooi Troues kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, insluitende, maar nie beperk tot beserings, diefstal, inbetalings of enige ander insidente wat plaasvind terwyl jy gebruik maak van die prys wat jy gewen het nie.
Alle addisionele kostes sal vir die leser en/of die kliënt se eie rekening wees.
Foto’s in die artikel is slegs vir voorbeeld doeleindes. Die prys wat jy mag wen sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
Enige poging om enige van die termes en bepalings te skend, sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie. Dit sal lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van ‘n pandemie, siektes, rampe, natuurlike rampe, onnatuurlike rampe, borge wat verander, borge wat nie meer in besigheid is nie, borge wat onttrek, pryse wat verander, pryse wat nie meer beskikbaar is nie, infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van die bemarkers, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid, integriteit of behoorlike uitvoering van die kompetisie bederf of raak, sal die bemarkers geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van die begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.
Mooi Troues het die reg om enige terme en bepalings aan te pas indien nodig.
TERMS AND CONDITIONS
Mooi Troues (also known as we) markets all competitions on behalf of the advertiser and cannot be held responsible for any claims, inquiries, and/or the claiming of the prize.
No competition entries may be made on behalf of someone else.
If you enter any competition on Mooi Troues, you agree to receive our monthly newsletter via email.
We reserve the right to remove any entry if it does not meet the requirements.
Mooi Troues cannot be held responsible for any typographical errors, system errors, or any changes made by the advertisers.
The prize cannot be exchanged for cash and/or any other products or services.
The prize is subject to availability.
Each prize has its own set of terms and conditions determined by the provider/advertiser/service provider. For this, you will need to contact the specific provider/advertiser/service provider giving away the prize directly. Mooi Troues cannot be held responsible for any terms and conditions regarding the prize.
Mooi Troues cannot be held responsible for any claims, including but not limited to injuries, theft, deposits, or any other incidents that occur while using the prize you have won.
All additional costs will be the reader and/or client’s responsibility.
Photos in the article are for example purposes only. The prize you may win will not necessarily look exactly the same.
Any attempt to violate any of the terms and conditions will result in immediate disqualification. This will lead to the prize being revoked by the marketers.
If, for any reason, the competition is unable to proceed as planned, including due to a pandemic, illnesses, disasters, natural disasters, unnatural disasters, changes in sponsors, sponsors no longer being in business, sponsors withdrawing, prizes changing, prizes no longer being available, infection by a computer virus, errors, tampering, unauthorized intervention, fraud, technical interruptions, or any other causes beyond the control of the marketers that affect the administration, security, fairness, integrity, or proper execution of the competition, the marketers will be entitled, at their sole discretion, to cancel the competition and restart it from the beginning under the same or similar conditions as these.
Mooi Troues reserves the right to adjust any terms and conditions if necessary.