WITTEBROOD BESTEMMINGS

PUBLIKASIE VERSOEK

Mooi Troues deel met graagte oulike wittebrood bestemmings met ons lesers.  Of jy nou ʼn luukse hotel in Bora Bora is of ʼn plaaslike romantiese wegbreek plek het op ʼn plaas, ons sal graag van jou wil hoor.

PLEKKE WAT ONS AL BESOEK HET









NOOI ONS HIERONDER

    Van waar is jy? *

    Besigheid se Naam: *

    Besigheid se Webtuiste: *
    Indien julle nie 'n webtuiste het nie, stuur 'n skakel van Facebook of Instagram.

    Waar is julle geleë? *

    JOU BESONDERHEDE:

    Jou Naam:*

    Jou Van:*

    Jou E-pos Adres:*

    Jou Selfonnnommer:*

    Wil julle Mooi Troues nooi om jul eiendom te besoek? *

    Hoekom moet ons julle wittebrood bestemming publiseer? *

    BEPALINGS EN VOORWAARDES:

    • Ek aanvaar Mooi Troues se Publikasies Bepalings en Voorwaardes, Privaatheidsbeleid en Gebruiksvoorwaardes.

    • Hierdie is slegs ʼn publikasie versoek. Deur die versoek te voltooi beteken nie die versoek is goedgekeur vir publikasie nie.

    • Terugvoering Periode: Indien Mooi Troues die versoek goedkeur vir publikasie, sal jy binne 2 weke laat weet word per e-pos met al die foto spesifikasies en vrae om te beantwoord. Indien jy nie binne 2 weke van Mooi Troues gehoor het nie, was jou aansoek onsuksesvol.

    • Indien die versoek goedgekeur word vir publikasie, vra ons asseblief dat jy nie die inhoud op enige ander trou-webjoernaal of -tydskrif laat publiseer tot op die dag wat dit op Mooi Troues gepubliseer word nie. Indien jy dit wel laat publiseer, behou ons die reg om die publikasie te kanselleer.

    • Ek neem kennis van die wag periodes vir publikasies indien die inhoud goedgekeur word vir publikasie.


    Vertsaan jy die Bepalings en Voorwaardes?