Indien jy ‘n eienaar of bemarkingsbestuurder van ‘n besigheid in die trou-industrie is en meer wil weet oor ons advertensie opsies, voltooi die onderste advertensie versoek vorm. Ons teikenmark is dames tussen die ouderdom van 24 en 35 wat besig is om hulle troue te beplan. Mooi Troues se lesers het ‘n liefde vir mooi trou inspirasie en advies. Hulle is lojaal teenoor die diensverskaffers wat ons aanbeveel op Mooi Troues en ondersteun hulle graag. Ons is ‘n onafhanklike bekroonde aanlyn trou publikasie en trougids, vanaf 2013. ‘n Eenstopwinkel vir die Afrikaanse paartjies wat hul troue beplan. Ons hou ook jaarliks ‘n Troue van die Jaar kompetisie, vanaf 2019. Mooi Troues se fokus is vir paartjies wat in Suid Afrika wil trou en gebruik maak van trou diensverskaffers in Suid Afrika.
* Indien jy nie ons e-pos ontvang het nie, loer gerus in jou e-pos se gemorspos lêer. * If you did not receive an e-mail from us, please check your junk mail box.