Mooi Troues wys vandag vir ons volgers ʼn Blou delf geïnspireerde trou inspirasie deur Izette Carinus by Leipzig Country House & Conference Centre. Vars kleure soos groen en blou is ideaal vir ʼn somer dag-troue wat buite plaasvind.
ʼn Informele gevoel word beklemtoon deur gebruik te maak van eetgerei wat verskil en dus nie eenvormigheid toon nie, alhoewel die idee van heimwee geskep word met die teenwoordigheid van die delf patrone. Die gebruik van Wimbledon stoele in ʼn aardse kleur, anders as die gewone wit stoele, sorg dat die fokus op die tafel se versierings gevestig is en nie die dekorasie oordonder nie.
- Onthaal: Leipzig Country House & Conference Centre
- Dekor + blomme: Leipzig Floral Décor Wedding & Function Design
- Spyseniering: Leipzig Country House & Conference Centre
[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Christine Watters Photography
- Skryfbehoeftes: Grapevine Designs
- Kolwyntjies: Lourettas
- Lollies: Sweetcakes