Ons deel binnekort die pragtige troue van Rohan en Rosanne, maar vandag deel ons hul woud verlowing fotosessie wat plaasgevind in โn digte woud en dit gee die gevoel van โn sprokiesverhaal. Ons hoop jul geniet dit om deur die fotos te blaai en baie inspirasie te kry vir jul woud verlowing fotosessie.
Vertel ons van jul ontmoeting en die eienskappe wat julle na mekaar aangetrek het?
Dit was so om en by 12 jaar terug, wat ons mekaar vir die eerste keer rรชrig ontmoet het. Die was by โn viering van โn soort. Huis, sonskyn en lekker geselskap. Die unieke energie en persoonlikhede het met mekaar gesels, so as of dit geweet het wat klompie jare later weer hervat sal word. Ons paaie het geskei vir โn wyle, maar mekaar weer gevind in die klein dorpie waar die liefde eintlik begin het. Verskillende paaie gewandel en plekke ondersoek. Nogsteeds was die persoonlikhede en die energie daar en ons geniet mekaar se geselskap vreeslik baie.
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โn internet konneksie het en โn toestel wat gekonnekteer is tot โn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Anina Harmse