Heindrich & Elizabeth se woud verlowing

Heindrich & Elizabeth se woud verlowing.  In ʼn botaniese tuin staan die verliefde paartjie kaalvoet op rivierklippe terwyl water om hulle kabbel. Trou is nie net vir die voels wat bokant hulle in die boomtoppe kwetter nie. Hulle ervaar self die behoefte om hul lewe nie alleen nie, maar saam met die een spesiale persoon te deel. Hul lyftaal tydens die fotosessie om hul verlowing te vier, spreek boekdele. Hulle is baie verlief en kan nie wag om op 6 Maart 2016 die knoop deur te haak nie.  Elizabeth se geblomde rokkie pas mooi by Heinrich se blou geruite hemp.  Sy het haar lewensmaat gevind op ʼn klein dorpie, vêr weg van die stadse gejaag.

Dit het net ʼn paar koppies koffie later vir hulle geneem om soos hulle vriende te besef dat hulle vir mekaar bedoel was. Heinrich neem haar met ʼn staproete tot op ʼn berg waar hy op sy knie gaan en haar vra om sy vrou te word. Die uitsig op die agtergrond is asemrowende mooi. Elizabeth ervaar dit as een van die kosbaarste oomblikke in haar lewe en sê dadelik ja.

Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0011Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0012Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0013 Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0014Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0015Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0016


Hoe het julle ons ontmoet?

Ek moes in ʼn klein dorpie gaan werk waar ek niemand geken het nie, maar gelukkig vinnig vriende gemaak het. Hulle wou my altyd aan ouens voorstel, sodat ek in die dorp moes aanbly. Ons ontmoeting was toe fyn beplan deur gemeenskaplike vriende wat gedink het ons sal goed bymekaar pas. Dit was net ʼn paar “koffie – dates” Later het ons ook gesien wat ons vriende lankal weet. Ons was vir mekaar bedoel!


Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0017Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0018Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0001

Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0002 Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0003 Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0004 Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0005


 Hoe het julle verloof geraak?

April 2015 het ons besluit om ouers te vra en daarna het ons ʼn ring laat maak. Twee maande later is ons na ʼn Wildreservaat toe, dieselfde plek waar ons, ons eerste amptelike afspraak as ʼn paartjies gehad het  ʼn jaar vantevore. Ons het metʼn staproete teen ʼn berg op gegaan en daar, met die uitsig in die agtergrond, het Heinrich my gevra om met hom te trou.


Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0006 Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0007 Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0008 Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0009Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0010Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0011Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0012Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0013Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0014Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0015Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0016Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0017Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0018Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0019Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0020


Wanneer trou julle?

Ons het 5 Maart 2016 getrou.


Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0021Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0022Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0023Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0024Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0025Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0026Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0027Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0028Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0029Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0030Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0031Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0033Elizabeth en Heindrich se verlowing fotosessie_0034

[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ʼn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Tavati photography
  • Dekor: Candles and Décor (PMB)
  • Venue: Botanical Gardens

[endsection]