Mooi Troues deel graag met ons lesers Deon en Engela se mooie troudag. Engela het ook ล besonderse mooi trourok gedra. Deon het ook op ล baie oulike en romantiese manier vir Engela gevra om te trou.
Groenrivier Function Centre is ล plattelandse trou venue in Riebeek Vallei, in die Swartland distrik. Hierdie is die ideale bestemming vir ล troue. Dit is ล pragtige trou venue net so oor ล uur se ry vanaf Kaapstad, omring deur die natuurskoon van die gewilde Riebeek Vallei gebied. Beide Riebeek-Kasteel en Riebeek-Wes bied wรชreld klas verblyf vir gaste met baie aktiwiteite om jou trou gaste besig te hou.
Rol af om meer te lees oor die paartjie se troue.
Hoe het julle die eerste keer ontmoet?
Deon was vir sy eerste 2-3 jaar na skool in Londen. In 2009 het Deon vir ล tydjie kom kuier en ons het mekaar in NuโBar ontmoet saam met sy vriende wat ek ook geken het. Toe ek die outjie met die mooiste glimlag ooit sien het ek gedink hy is nogal oulik, maar Deon was toe ล regte student, soms nog steeds soos die gesegde sรช โboys will be boys.โ 3 jaar het verby gegaan en ons kuier mekaar weer raak in ล kuierplek in Durbanville. Deon het my BBM pin gevra en ons het toe begin gesels.
Hoe het julle verloof geraak?
Deon het Saterdag die 31ste Mei 2014 in Paternoster, toe ons 2 jaar saam was, met son sak my hand gevat en ล entjie langs die strand gaan stap. Toe ek weer sien het hy ล glas bottel met ล briefie daarin, in sy hand en sรช ek moet die briefie hardop lees. Hy gaan toe op sy knie en vra โsal jy die res van jou lewe saam met my spandeerโฆโ Ons het toe ล klein botteltjie Champagne gedrink, vir mekaar ล briefie geskryf om in die botteltjie te sit, en dit in die see gegooi.
Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?
In totaal van uitgaan tot trou was ons 2 jaar en 11 maande saam. Ons was 9 maande verloof.
Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?
Hou vir Jesus altyd as die belangrikste in julle verhouding/lewe. Wees van die begin af altyd jouself. Die persoon wat jou lief het hou van jou nes jy is.
- Venue: Groenrivier Function Centre
- Dekor: Baie Goeters
- Videograaf: Boland Weddings
- Trourok: Ilse Roux
- Spyseniering: Malita Joubert Catering
- Fotograwe: Marlize de Lange Fotografie en Tertius Gous
- Fotohoekie: Kiki Photo Booth
- Blomme: Party Dรฉcor Hire
- Koek: Tolbos Kombuis
- Platejoggie: DJ Dean
- Hare: Nadia van Niekerk
- Grimering: KV Make-up Karmen Verwey