Daar is altyd ล rede om ล fotosessie te hou as ล paartjie. Dylan en Jodie se pret sonsak paartjie fotosessie is ล viering van hulle vierde herdenking as paartjie. As julle dink daaraan om ล pret paartjie fotosessie te hรช soos die van Jodie en Dylan, dan moet julle nie die artikel mis vir ล paar advies punte nie.
Begin by julle fotosessie se ligging. Waarvan hou julle albei en het die ligging enige spesiale betekenis vir julle. Wanneer julle ล fotosessie ligging het, begin te soek na ล professionele fotograaf.
Vind talentvolle fotograwe in Mooi Troues se aanlyn trougids wat spesialiseer daarin om paartjies se spesiale herinneringe vas te vang in die mooiste fotoโs. Indien julle nogsteeds nie ล ligging ingedagte het nie, vra die fotograaf vir advies. Fotograwe neem by baie verskillende liggings af.
Dylan en Jodie se fotosessie was sรณ romanties met die sagte goue sonsak lig wat sรณ mooi in die fotoโs weerspieรซl. Dit het die perfekte romantiese gevoel aan die fotoโs gegee en perfek gewerk met die ligging.
Die paartjie se uitrustings werk goed saam met die ligging van hulle fotosessie. Hulle het vir neutrale, sagter, meer aardse kleurskemas gegaan wat die landskappe en sonsak komplimenteer. Die natuurskoon in die agtergrond en droรซ gras met die prentjie mooi uitsigte is enige paartjie se droom fotosessie ligging.
Rol af om meer te lees oor die paartjie se storie en hulle pret sonsak paartjie fotosessie.
Die eerste ontmoeting:
Ons het mekaar eerste by die kerk ontmoet toe ons nog jong tieners was. Lang storie kort het ons paadjies geskei deur sekere omstandighede. Om mekaar weer vier jaar later by dieselfde kerk te ontmoet, min wetende dat ons al twรฉรฉ mekaar weer sal raakloop nie. Dit nadat ons van mekaar half vergeet het. Toe ons weer ontmoet het ons jong tiener dae se gevoelens weer terug gekom en ons het besluit dat ons nie mekaar weer sal laat gaan nie.
Gunsteling eienskappe van mekaar:
Jodie:
Een van my gunsteling eienskappe van hom is sy liefde vir die Here. Hy is iemand wat maklik gaan en altyd ล glimlag op sy gesig het en die beste in die lewe probeer sien. Dit balanseer my spanning oor onbeplande en onbepaalde situasies in die lewe. Dit maak my ล rustiger en gelukkiger persoon. Daar is nog vele meer, maar een wat uitstaan is sy konstante begeerte om ล beter mens en vennoot te wees.
Dylan:
Ek het werklik te veel gunsteling eienskappe van haar. Sy het ล hart van goud. Haar omgee vir my en haar familie en vriende is iets om na op te kyk. Haar onselfsugtigheid is een van my gunsteling eienskappe van haar. Sy probeer altyd help waar sy kan en haar vermoรซ om mense eerste te sit en dit te balanseer met haar persoonlike lewe is verstommend. Sy het ล Jesus tipe karakter wat my altyd tuis en geliefd laat voel.
Drome as paartjie:
Ons droom is om eendag saam ล chiropraktiese kliniek oop te maak. Om mense te help deur te doen waarvoor ons lief is, terwyl ons die wรชreld saam toer. En om ล pragtige en gelukkige familie te hรช met twee kleintjies. Met dit in gedagte om maniere te vind om die Here te dien en uiteindelik Sy plan vir ons lewens te volg.
Dinge wat die paartjie hou van om saam te doen:
Ons hou daarvan om enigiets saam te doen. Maar, ons hou daarvan om avontuur aktiwiteite te doen, uit te eet, flieks te kyk, lekker te sokkie en dans en om bordspeletjies saam te speel.
Rede vir die fotosessie:
Dit was om ons vier jaar herdenking te vier by dieselfde plek waar Dylan my uitgevra het.
Inspirasie agter die fotosessie:
Om ล goue uur sonsondergang fotosessie te hรช om die uitvra dag, vier jaar later te herskep. Die styl was om ล ontspanne en gemaklike fotosessie te hรช.
Visie vir ล romantiese afspraak:
Om iets uit ons gewone roetine te doen is vir ons romanties. Dit hoef nie ล duur of ล groot gebaar te wees nie, solank dit saam en opsetlik is. Dinge soos ล middag stappie, mooi aan te trek en uit te eet en op koffie afsprake te gaan is vir ons genoeg. Om mekaar te dien en mekaar gelukkig te maak is vir ons ook romanties.
- Fotograaf: Esmeray Photo & Film | Kontak
- Fotosessie Venue: Worlds View Northcliff Hill | Kontak