Emile & Michelle se Minimalistiese Wildsplaas Troue
deurEmile en Michelle se minimalistiese wildsplaas troue in Limpopo is besonders mooi. …
Sê “Ek doen” met ’n uitsig — en ’n bietjie ekstra glans!
Bespreek julle troue tussen Junie 2025 en September 2026 by Mountain View Game Ranch en geniet ’n eksklusiewe 25% afslag op die venue huur, plus jul kry ’n gratis jenewer-tafel om jul viering nog meer besonders te maak.
Skep herinneringe omring deur natuur, luuksheid en die mense wat julle die liefste het.
Aanbod geldig vir troues met 80+ gaste wat oorslaap op die aand van die troue.
Bespreek voor 31 Januarie 2026 om hierdie spesiale aanbod te verseker.
Kontak Mountainview Game Ranch nou om beskikbaarheid te bevestig. Klik hier om meer te sien oor die promosie.
Bespreek die promosie voor 31 Januarie 2026.
Bepalings en Voorwaardes Geld.
Mountainview Game Ranch is ʼn private wildsplaas van 1,000 hektaar, ideaal geleë tussen Johannesburg en Polokwane in die Waterberge. Eksklusiewe gebruik van die plaas se fasiliteite wat vir die hele naweek beskikbaar is, is ideaal vir ʼn naweektroue. Die hooflokaal, ekstra lokaal, kapel en salon is Vrydagaand al beskikbaar. Ons asemrowende sonsondergange bied die ideale geleentheid vir die mooiste trou foto’s. Die venue is ten volle gelisensieerd. Ons bied verskeie akkommodasie-opsies en het akkommodasie beskikbaar vir 126 mense.










































Emile en Michelle se minimalistiese wildsplaas troue in Limpopo is besonders mooi. …
Geen resensies op die oomblik nie.