ELLA'S CAKES AND SUGAR ART

TROUKOEKE / PAARL, WES-KAAP

Ella’s Cakes and Sugar Art streef daarna om jou droom troukoek ʼn werklikheid te maak.  Geen droom is te groot of te klein nie.  Gebaseer in die Paarl in die hartjie van die Wynland, naby aan die mooiste trou bestemmings.  ʼn Troukoek moet indrukwekkend wees, sowel as heerlik, dus is ʼn belangrike deel van die beplanning om die paartjie virtueel of in persoon te ontmoet.  Spesifieke behoeftes vir ontwerp en smaak word bepaal om die perfekte koek te skep.  Die koek is immers ʼn dekor element wat moet inpas by die res van die onthaal en dit moet ook die spyskaart aanvul.

Die troukoek word afgelewer en opgestel by die onthaalsaal om te verseker dat alles perfek is vir jou troudag.  Die tydlose tradisie van die sny van die troukoek is die eerste aksie van die getroude paartjie, en deur mekaar te voer, simboliseer dit dat hulle vir mekaar sal sorg. Dit is net die begin van ʼn lang verhouding tussen die paartjie, waar koeke deel vorm van familie feesvieringe vir nog baie jare.

    Boonste Foto Krediet: Mark Jackson









    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      MEER INLIGTING

      sit   FACEBOOK instagram  PINTEREST 

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: