Ons gesels met trou platejoggie, DJ Wico in diรฉ onderhoud artikel, ล talentvolle platejoggie wat enige troue in ล jolige partytjie sal verander. Nie net het DJ Wico die talent om gaste te lees en te weet wat die skare wil hรช nie, maar het ook jare se ondervinding in die vermaak bedryf.
DJ Wico is gebaseer in Durbanville in die Kaapse Noordelike voorstede, maar werk regoor die Wes-Kaap by troues. So as julle opsoek is na ล platejoggie vir julle troue in die Wes-Kaap, loer gerus na DJ Wico se profiel op Mooi Troues.
ล Platejoggie speel sรณ ล groot rol by ล paartjie se troue en dit word dikwels oorsien. Julle platejoggie moet nie net weet hoe om die skare te lees nie, maar ook hoe om goeie klank te bestuur. Klank is die mees belangrikste ding, want as julle trou gaste nie kan hoor nie, raak hulle krapperig.
DJ Wico se klankingenieurs is goed gekwalifiseer in klankingenieurswese. Kwaliteit toerusting word gebruik om seker te maak paartjies kry slegs die beste klank en musiek kwaliteit op hul troue.
Julle sal verseker weet dat julle hoรซ gehalte klank sal hรช by jul troue. Met ล wye verskeidenheid van die nuutste Afrikaanse, Engelse, Goue Oues en kommersiรซle musiek is daar iets vir elke paartjie se smaak.
Rol af om meer te lees oor ons onderhoud met DJ Wico.
Waar is jy geleรซ en watter areas lewer jy jou dienste in?
Durbanville, ek gaan waar die kliรซnte my bespreek vir hul troue, maar dit is basies die hele Wes-Kaap.
Watter diens bied DJ Wico aan paartjies wat trou?
Die paartjie kan my webblad besoek, daar is verskillende pakkette wat hulle kan kies en hulle voltooi dan my aanlyn besprekings vorm. Daarna stuur ek vir hulle ล kwotasie en ons reรซl ล ontmoeting om alles te bespreek.
As jy nie ล professionele platejoggie was nie, wat anders sou jy graag wou wees?
Ek is nie gemaak om in ล kantoor te gaan sit van 8 tot 5 nie, so definitief ล fleksie werk. Iets waar ek kan gaan en kom soos ek wil.
Hoe het jou liefde vir die musiek bedryf en platejoggie begin?
Ek het groot geraak op ล plaas. My ouers was lief vir musiek, ons het bokse vol CDโs gehad en dit is waar alles begin het.
Wat is die belangrikste ding waarna paartjies moet kyk as hulle ล platejoggie wil huur vir hul troue?
Eerstens hulle musiek smaak. As die paartjie van Afrikaanse musiek hou die platejoggie ken net Engelse musiek, gaan dit definitief nie werk nie. Wat in ล platejoggie se guns tel is as die paartjie op ล troue was waar die platejoggie gewerk het. Dan kan die paartjie presies sien wat ek doen. Ek sal ook sรช die prys โ Goedkoop is duur koop.
Musiek Keuses by Troues:
Ek vra vir my paartjies om vir my ล musiek lys te stuur op Spotify of iTunes van min of meer 20 liedjies. Dan kan ek dadelik sien van watter tipe musiek hulle hou. Dit is nie te sรช dit gaan werk op hulle trou dag nie (want dit het al gebeur). Dit is waar my werk inkom om die gaste te lees en die musiek te speel wat die mense wil hoor.
Trou Pakkette:
Ek het drie verskillende pakkette.
- Silver pakket: Verskaf van klank by seremonie, vooraf drankies en onthaal met beligting vir die dansbaan.
- Goue pakket: Verskaf van klank by die seremonie, vooraf drankies en onthaal met meer beligting vir die dansbaan, want dan bewegende ligte insluit.
- Platinum pakket: My top pakket, waar ek die klank verskaf vir die hele troue, met bewegende ligte vir die dansbaan en ook ล sanger wat dan by die vooraf drankies sing.
Kontak DJ Wico
Maak kontak met DJ Wico vir julle troue se klank en platejoggie behoeftes. Klik hier om DJ Wico nou te kontak vir pryse en meer inligting.
Artikel Krediet: