Mooi Troues is ʼn populêre aanlyn trou publikasie en ons kry baie inhoud en daarom het ons ʼn lang waglys van goedgekeurde inhoud.
Alle inhoud wat ons na 18 Maart 2024 ontvang sal eers ná die die datums gepubliseer word en mag tot-en-met 2 tot 3 maande vanaf die onderste datums gepubliseer word.
Ons volgende beskikbare publikasie datums is as volg:
- Regte Troues: Oktober 2024 of daarna
- Verlowings: Oktober 2024 of daarna
- Gestileerde fotosessies: September 2024 of daarna
Indien jy jou publikasie vroeër wil publiseer, stuur ʼn e-pos na ons publikasie-span vir ons Spring die Waglys opsie.