GL HUWELIKSBEVESTIGER

HUWELIKSBEVESTIGER / BETHLEHEM

Christelik, stylvol, klassiek en professioneel – dis Gideon se droom en styl vir ʼn paartjie wat hul huwelik wil voltrek.  Gideon Lamprecht is ʼn predikant, geestelike mentor en berader in Bethlehem in die Oos-Vrystaat wat huweliksbevestigings in die groter Bethlehem / Clarens / Fouriesburg-omgewing waarneem – in Afrikaans.

Hy is geregistreer by en aangestel deur die Departement van Binnelandse Sake as eksterne huweliksbevestiger (kerklike huweliksbevestiger) om huwelike in terme van Wet 25 van 1961 te bevestig.  Saam met die bruidspaar word die huwelikseremonie beplan  – alles rondom die liturgie, boodskap en die huweliksluiting van hul groot dag.

Gideon hou ook ’n deeglike gespreksessie vóór die huweliksluiting met die bruidspaar aan die hand van ’n gids vir huwelikvoorbereiding wat hy beskikbaar stel.

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

      MEER INLIGTING

             

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: