Jonathan & Shane se stylvolle troue

Hier by Mooi Troues deel ons die stylvolle troue van Jonathan en Shane met ons lesers.  Diรฉ paartjie het hul groot dag met ล‰ baie stylvolle benadering aan gevat.  Diรฉ aanskoulike paartjie was vir 10 jaar lank saam voordat Shane in 2019 die groot vraag gevra het voor al hul familie en vriende.

Die stylvolle troue van Jonathan en Shane het gespeel met die klassieke swart, wat ingemeng het met groen en droรซ elemente.  Jonathan het van die begin af ล‰ visie gehad vir hul troue, en met geen twyfel is die uitkoms van hul troue klassiek en stylvol.  Shane en Jonathan se styl word reg deur die trou dekor en venue gesien.  Jonathan spog met sy klassieke swart fluweel tuxedo baadjie en Shane se baadjie is omgekeer met swart fluweellapelle. Diรฉ paartjie was gelukkig om hul groot dag saam hul familie en vriende, wat hul lank laas gesien het weens Kovid-19, te kon spandeer het.

Jonathan en Shane het gebruik gemaak van die spesiale Noorse handvas-seremonie tradisie.  ล‰ Lint was om hul hande vas gebind terwyl ล‰ uitsonderlike seรซn uitgelees was.  Diรฉ stylvolle troue van Jonathan en Shane is vol spesiale oomblikke en liefde wat gedeel word deur familie en vriende.  Mooi Troues is mal oor die stylvolle en klassieke fotos van die paartjie en al hul geliefdes.  Vir meer professionele diensverskaffers soos diรฉ stylvolle troue gaan besoek gerus Mooi Troues se trougids.

Rol nou af en geniet Jonathan en Shane se stylvolle troue.

lgbt weddinglgbt wedding lgbt wedding

Paartjie se Liefdesreis:


Toevallig het ons mekaar ล‰ paar keer deur gemeenskaplike vriende ontmoet terwyl ons uit was om te kuier, maar ons het eers een Vrydagaand aanlyn begin gesels kort nรก Jono se 21ste verjaardag.  Ons het ล‰ onmiddellike konneksie gehad asof ons mekaar ons hele lewe lank geken het, ons siele was op een of ander manier verbind vanaf die heel eerste dag.  Ons het die volgende paar maande beste vriende geword. Uiteindelik het Jono vir Shane (kragtig) oortuig dat om in ล‰ verhoudings te wees ล‰ beter opsie is. 10 Jaar later, en dit voel net soos gister toe ons vir die heel eerste keer vir mekaar geglimlag het.

Shane het op Oujaarsaand 2019 vir my (Jonathan) gevra om te trou, na ล‰ paar mislukte pogings om op verskeie ander plekke te probeer om my te vra, het Shane op een knieg voor ons vriende en familie gegaan net voor ons die nuwe jaar gevier het.

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Die Verlowing Tydperk:


Ons was ล‰ jaar en 6 maande verloof voordat ons getroud is.  Ons het nie ล‰ troubeplanner gehad nie, Jonathan het al die beplanning self gedoen.

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Trou Begroting:


Ons begroting was aanvanklik R140k, maar ons het glad nie daarby gehou nie, ek het ล‰ bietjie meegevoer geraak en uiteindelik R220k bestee.  Ons het ongeveer 100 gaste gehad weens Kovid-beperkings.

Die raad aan ander paartjies is om nie die klein koste verbonde aan ล‰ troue te vergeet nie, soos dekor huur, sitplekkaarte, plek kaartjies, ens.  Jy kan meegevoer raak met die kleinighede wat uiteindelik redelik vinnig optel.

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Spesiale Tradisies:


Ja, ons het, aangesien Jonathan ล‰ Noorse erfenis het, het ons gekies om ล‰ Noorse handvas-seremonie te doen, waar ons hande met lint saamgebind is terwyl ล‰ seรซn voorgelees word.

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Merkwaardigste Oomblikke:


Die merkwaardigste deel van ons dag was net hoe wonderlik dit was om met die meeste van ons familie en vriende herenig te word wat ons so lanklaas omrede Kovid gesien het. Om saam te kon kom en fees te kon vier was sรณ ล‰ wonderlike gevoel!

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Vermaak:


Ons het net ล‰ platejoggie gehad wat al die vermaak gedoen het โ€“ Ons trougaste vermaak terwyl hul wag by die seremonie tot ons canapes. Hy was ongelooflik!

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Paartjie se styl:


Wat styl betref, wou ons dit baie klassiek hou, ons het albei gekies vir swart tuxedoโ€™s met swart hemde.  Ons wou hรช hulle moes bymekaar pas. Jonathan se baadjie is van Swart fluweel gemaak en Shane se baadjie is omgekeer met swart fluweellapelle om by te pas.  Met betrekking tot trouringe, ons is albei nie groot juweliersware-aanhangers nie. Ons wou iets so eenvoudig as moontlik hรช met ล‰ 1 mm 18 sent Roosgoud trouring elk.

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Die Besluitnemingsproses:


Dit is veilig om te sรช dat Jonathan al die besluite geneem het toe dit by die groot dag gekom het, hy het ล‰ duidelike visie gehad wat hy wou uitvoer.

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Venue & Dekor:


Ons het eintlik per ongeluk op die venue afgekom, ons het nog nie ล‰ trouvenue gekry waarvan ons regtig hou nie.  en ล‰ familie-vriend het The Venue Fontana aanbeveel.  Ons het gaan kyk en verlief geraak op diรฉ venue die oomblik toe ons daar aankom.

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Advies aan toekomstige bruide & bruidegomme:


Ek dink die beste raad wat ek vir ล‰ paartjie kan gee, is om ล‰ oomblik te neem, net julle twee, vir 5 minute eenkant toe te staan om alles net in te neem. Die dag gaan sรณ vinnig verby en jy word in baie verskillende rigtings getrek. So op die dag gaan spandeer net 5 minute alleen saam met mekaar. Neem die hele dag in.

lgbt weddinglgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt weddingwidth= lgbt wedding lgbt weddinglgbt wedding lgbt wedding

KOVID 19 se uitwerking op jul troudag:


Gelukkig nee, ons was bietjie onseker daar vir โ€˜n tyd. Ons het gedink ons moet dalk ons gastelys verminder, maar gelukkig hoef ons dit nie te doen nie.

lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding lgbt wedding

Gunsteling Diensverskaffers:


Alhoewel elke enkele diensverskaffer absoluut ongelooflik was, sal ons moet sรช ons fotograaf, spyseniers en troukoek verskaffer was ons gunstelinge.

lgbt weddinglgbt wedding

Wittebrood:


Ons het nog nie op wittebrood gegaan nie weens Kovid-reisbeperkings, maar ons beplan om na New York te gaan wanneer ons weer veilig kan reis.

lgbt wedding lgbt wedding

Eerste Dans:


Ja ons het, ons liedjie keuse was โ€“ I Come Here For Love (Acousic Version) deur Ella Eyre. Ons het geen formele danslesse gehad nie aangesien ons eers op die laaste oomblik aan die dans gedink het, maar ons het ล‰ bietjie roetine die week tevore by die huis geoefen.

lgbt wedding lgbt wedding

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โ€˜n internet konneksie het en โ€˜n toestel wat gekonnekteer is tot โ€˜n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โ€˜n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ล‰ diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: