– BENODIGHEDE –
STAPPE
1. Vou jou 8cm x 8cm papier in die helfte sodat dit ‘n driehoek vorm.
2. Bring die regterkantste punt tot by die punt van die driehoek.
3. Maak so met die linkerkant ook.
4. Vou die punte terug en stryk dit plat met jou hande sodat die lyn wat jy sal sien, presies in die helfte is.
5. Volg dieselde stap met die anderkant.
6. Vou nou die punte binne-in die vorm.
7. Vou nou die driehoekies in die helfte na binne.
8. Plak die twee kante vas aanmekaar en maak nog vyf van die blom blaartjies. Op die einde plak jy al vyf blomblaartjies aanmekaar vas.
– RESULTAAT –
Diensverskaffers:
- Fotografie: Günther Schubert
- Blomme: Elizca Kotze