Warm ritmes van Winter trou inspirasie

Die fotograaf Michelle Kalp Photography, een van Mooi Troues se diensverskaffers, het die ongelooflike foto’s van die Warm ritmes van Winter gestileerde trou inspirasie.  Dié Mosterd kleur trou inspirasie was om ons lesers te wys dat Winter nie net verdoemenis en somberheid is nie.  Mosterd kan enige koue dag ophelder en ‘n warm atmosfeer skep.

Rol rustig af en kyk na Michelle Kap Photography se ongelooflike mooi foto’s.  Ons hoop julle kry tonne inspirasie om ‘n Winter troue begin te beplan.

Love and Grace wedding and event design Love and Grace wedding and event design mustard wedding inspiration

Wie het die fotosessie gereël?


Love en Grace is genader deur Michelle van Michelle Kalp Photography om die Mosterd geïnspireerde fotosessie te doen.

Love and Grace wedding and event design Love and Grace wedding and event design mustard wedding inspiration Michelle Kalp Photography

Inspirasie vir die fotosessie?


Ritmes van winter: Winter in Gauteng is nie gesien as die mooiste tyd van die jaar nie, dis vaal en koud, maar ten spuite hiervan kan jy so kreatief raak met jou troue se kleur palette.  Daar is baie mooi, warm aardse kleur skemas om van gebruik te maak soos Mosterd!

Dis dalk nie almal se ‘koppie tee’ nie, maar is dis ʼn sterk, helder kleur wat geluk, hoop en warmte oordra.  Natuurlike teksture is hoog mode nou, en om dit sag en romanties te maak het ons sagte pienk chiffon met mostert gekombineer.  Die natuur is altyd vir my ‘n inspirasie, en ‘n sonsondergang by die see is wat die kleur kombinasie wakker gemaak het.

Love and Grace wedding and event design Michelle Kalp Photography mustard wedding inspiration Love and Grace wedding and event design mustard wedding inspiration Love and Grace wedding and event design

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Ek het hulle op Instagram gaan volg en het op ʼn paar diensverskaffers besluit wat ek geglo het die beste produk en diens sou verskaf om die visie tot lewe te bring.  Ek was nie teleur gesteld nie!

Michelle Kalp Photography Love and Grace wedding and event design mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration Lace on Timber mustard wedding inspiration Lace on Timber Lace on Timber Lace on Timber

Agter die skerms inligting


Weens die kreatiewe natuur van hierdie industrie moet mens altyd beplan vir onvoorsiene situasies.  Gelukkig was ons by die ongelooflike Lace on Timber en alles het glad verloop soos beplan.

mustard wedding inspiration Lace on Timber mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Om te sien hoe al die beplanning en harde werk by mekaar kom die dag van die fotosessie.  Dit was so spesiaal om te sien hoe al die kleure mekaar komplimenteer.

Studio Odette Studio Odette Studio Odette

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Soos met enige trou tema, is dit belangrik om die balans van kleur in ag te neem, soos uitgebeeld in die foto’s.  Met hierdie tema kan jy rond speel en meer blomme bysit sou jou begroting dit toelaat.

Michelle Kalp Photography Michelle Kalp Photography mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration Michelle Kalp Photography Lace on Timber Michelle Kalp Photography Lace on Timber Michelle Kalp Photography mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding inspiration mustard wedding cake mustard wedding cake mustard wedding cake mustard wedding cake mustard wedding cake

    Artikel Diensverskaffers:

    Klik hier vir meer diensverskaffers

    Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

    Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

    Artikel Diensverskaffers: