Ons by Mooi Troues deel Kevin en Sabrina se verlowingsfotosessie was geneem in ʼn kunsgalery met jul ons lesers. Dit is baie min wat, indien ooit, dat ons die voorreg het om ʼn fotosessie in ʼn kunsgalery met ons lesers kan deel. Dit is mos maar ʼn reël dat daar geen foto’s in kuns galerye geneem mag word nie. Ons hoop Mooi Troues se lesers geniet die pragtige kunsgalery verlowingsfotosessie hieronder.
Vertel ons van jul ontmoeting en die eienskappe wat julle na mekaar aangetrek het?
Ons was by dieselfde universiteit. Op Kevin se verjaarsdag, terwyl ons op ʼn wildernis-opleiding-scenario in Tzaneen besluit het om mekaar uiteindelik beter te leer ken.
Ek is deur sy sin vir humor en intelligensie van my voete afgeslaan. Kevin het my oorweldigende lag liefgehad, skerp humor, wils krag en gesins georiënteerde persoonlikheid.
Vertel ons wie het wie gevra om te trou?
Kevin het my gevra om te trou gedurende ʼn piekniek by die Walter Sisulu Tuine.
Vertel ons die inspirasie agter die verlowing fotosessie?
Die inspirasie agter ons verlowingfoto’s was ʼn formele en unieke beeld wat ons op ons troue wil besin. Ons wil hê ons gaste moet gemaklik voel, sowel as aantrek en op hul bes voel.
Wat het jul laat besluit oor die verlowing fotosessie?
Ons wou foto’s in ons trou toep insluit om ons familie en vriende ʼn voorsmaak te gee wat hul van ons troue kan verwag.
Vertel ons meer wat het jul ingedagte vir jul droom troue
Ons droom troue sal ʼn formele geleentheid wees met vereenvoudigde reëlings en tyd om ons spesiale dag te geniet met nie net mekaar nie, maar ook met al ons vriende en familie wat ons ondersteun het en ʼn poging aangewend het om een groot, liefdevolle familie te word.
[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Plek: Keyes Art Mile
- Fotograaf: Snowflake Photography