Met die pragtige uitsigte van Tafelberg en die oop strand is Kyle en Jenna-Lee se strand verlowing fotosessie is sรณ mooi.
Die talentvolle trou fotograaf, Ruberns Photography het die paartjie se verlowing fotosessie perfek vasgevang in die mooiste fotoโs. Jenna-Lee en Kyle vertel dat hulle graag mooi fotoโs wil hรช vir hul nuwe huis in Amsterdam in die Nederland. Hulle het verseker baie pragtige fotoโs gekry, want van wat ons kan sien het Ruberns Photography elke oomblik perfek vasgevang.
ล Verlowing fotosessie kan soveel pret wees en dit is belangrik dat paartjies gemaklik en so stresvry moontlik voel tydens hul fotosessie. Paartjies doen verlowing fotosessie vir verskillende redes. Een van die redes is vir mooi foto herinneringe. Ander opsie is om jul trou fotograaf beter te leer ken, so is die paartjie minder gestres op hul troudag.
Maak nie saak wat die rede is nie, dit is altyd lekker om foto herinneringe te hรช. Ons is gaande oor die paartjie se neutrale uitrustings vir hul fotosessie. Kyle se sand kleurige uitrusting en Jenna-Lee se wit vloeiende uitrusting het die agtergrond perfek gekomplimenteer. Die fotoโs het so ล romantiese en sagte gevoel met die sagte sonlig wat sรณ mooi op die paartjie en die agtergrond skyn.
Rol af om meer te sien van Kyle en Jenna-Lee se strand verlowing fotosessie en hul liefdes storie te lees, asook hul drome vir hul troudag.
Die paadjie wat gelei het tot die verlowing:
Ek en Jenna het vir die eerste keer ontmoet in ล wiskunde-les aan die Universiteit van Stellenbosch. Dit is waar ons mekaar leer ken het gedurende ons grade. Jenna het Toegepaste Wiskunde studeer en ek het Rekenaarwetenskap gestudeer. Ons was saam vir 6 jaar voordat ons besluit het om verloof te raak.
Die groot vraag:
Die verlowing het plaasgevind by Kagga Kamma Natuurreservaat in Ceres op 18 November 2023. Ek het ล privaat ete gereรซl by een van die uitkykpunte met sonsondergang en het haar toe gevra. Jenna het ล vaag idee gehad omdat 18 ล spesiale nommer vir ons is en ek het deur die maand aanwysings gegee. Dit was net ons twee, geen familie of vriende was teenwoordig nie.
Hoekom ons mekaar liefhet:
Jenna is ล baie onbaatsugtige persoon, wat altyd ander voor haarself plaas en altyd seker maak dat almal om haar gelukkig is en versorg word.
Kyle is ล baie gedrewe persoon, wat altyd wil slaag in alles wat hy doen en altyd seker maak dat hy alles wat hy probeer, meester is. Kyle is ongelooflik vriendelik en sorgsaam, wat altyd ล glimlag op almal se gesigte sit en mense laat lag.
Die verloofring:
Ons het saam gaan kyk na ringe sodat ek ล vaag idee kon kry van wat Jenna sou wil hรช. Maar uiteindelik het ek en my toekomstige swaer die perfekte ring vir haar gekies.
Rede vir die verlowing fotosessie:
Dit was altyd ons bedoeling om ล aparte fotosessie te doen nadat al die emosies gaan lรช het en ons dit meer kon geniet. Ons wou regtig mooi fotoโs hรช vir ons nuwe huis in Amsterdam.
Inspirasie agter die verlowing fotosessie:
Al wat ons wou hรช was ล fotosessie op die strand, en Ruwan het vir die res gesorg deur ons uiters gemaklik te laat voel en die mees fantastiese fotoโs te produseer.
Verwagtinge en vrese vir die verlowing tydperk:
Om nader aan mekaar te voel en meer bevestiging te hรช dat ons vir die res van ons lewens saam sal wees. Geen vrese nie.
Visie vir droomtroue:
ล Klein troue in Europa.
Meer oor Ruberns Photography:
Ruberns Photography is ล trou fotograaf wat troues afneem in beide die Wes-Kaap en Gauteng. Romanties, pret en eg, Ruberns Photography se fotoโs sal wil hรช jy moet weer van voor af verlief raak.
Ruberns Fotografie is ล Kaapstad-gebaseerde trou fotografie span wat daarop gefokus is om ware liefdesverhale vas te lรช. Ruwan Lopes, fotograaf en eienaar van Ruberns Fotografie het begin om troues te dokumenteer in 2016.
Met meer as 7 jaar en 100 troues het hulle al die ervaring om jou baie spesiale dag sonder kommer af te neem.
- Fotograaf: Ruberns Photography | Kontak
- Fotosessie Ligging: Holbaai