Trou by Francineโs Venue & Farmhouse, ล pragtige trou venue buitekant Hoedspruit in die Limpopo provinsie. Beleef die bosveld op ล sitrus plaas. Francineโs Venue & Farmhouse se klimaat is fantasties om reg deur die jaar ล troue te hou. By Francineโs Venue & Farmhouse is eg en opregte vriendelikheid kry met professionele diens.
Francineโs Venue & Farmhouse is nie net ล prentjie mooi trou bestemming nie, maar hulle pryse is ook billik en hul het nie versteekte kostes nie. Dit is enige paartjie se droom trou bestemming en ล populรชre keuse onder Mooi Troues se lesers.
Die plaas se prentjie mooi landskappe en groenigheid van die bosveld en sitrus plaas maak die perfekte agtergrond vir paartjie se trou fotoโs. Met die mooi natuurskoon is daar ook die salige rustigheid van die plaaslewe.
By Francineโs Venue & Farmhouse kan julle ล gesellige troue hรช met ล verskeidenheid van opsies om van te kies vir beide die seremonie en onthaal. Daar is ook akkommodasie beskikbaar op die plaas vir tot-en-met 18 van jul trou gaste. Gaste kan die plaaslewe geniet van die werkende plaas en sommer afkoel in die plaasdam.
As julle opsoek is na ล gesellige trou venue in Limpopo, dan moet julle nie hierdie artikel mis nie. Rol af om meer te lees oor Francineโs Venue & Farmhouse.
Ligging:
Francineโs Venue & Farmhouse is 21km buite Hoedspruit, Limpopo. Hulle is op die R531 deurpad oppad na die Orpen hek van die Kruger Wildtuin. Francineโs Venue & Farmhouse is 2 km vanaf die teerpad op ล baie netjiese grondpad en is slegs 5 ure se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Hoekom Francineโs Venue & Farmhouse op jul kortlys moet wees:
Julle sal voel of jul julself bevind in ล ouwรชreldse landelike klein dorpie, iewers op die Franse platteland. By Francineโs Venue & Farmhouse is dit gestroop van enige pretensie. Hulle bied ongekende hartlikheid op ล werkende sitrus plaas met ล asemrowende berg as die agtergrond.
As julle ล opregte ervaring wil beleef tussen die lemoen-, en pomelo boorde wat julle die egtheid kan ruik en proe, dan is Francineโs Venue & Farmhouse die keuse om julle beste droomdag te verwesenlik.
Fasiliteite:
Francineโs Venue & Farmhouse venue bied ล kerkie in ล ou skuur van klip met ล sinkdak. Daar is ook ล oop โonder โ die -sterre โ binnehofโ met ล dansbaan wat dien as die onthaalarea. As dit reรซn dan kan die afdak area met ล keisteen- gevoel die gaste huisves. Francineโs Venue & Farmhouse bied ล een-stop diens en kan kwoteer op die kos en die blomme vir julle besondere geleentheid.
Wat maak diรฉ trou bestemming uniek:
- Francineโs Venue & Farmhouse pryse is mededingend.
- Hulle bied naweek wegbreek-troues, ons gee aandag aan elke persoon en doen slegs een troue op ล naweek.
- Francineโs Venue & Farmhouse luister na die paartjie wat trou se behoeftes en is bereid om ekstra moeite te doen met spesiale versoeke.
- Die paartjie wat trou raak deel van die Francineโs Venue & Farmhouse familie.
- Gaste kan ล ete saam geniet die aand voor die troudag om die samekoms te vier by die gastehuis op die plaas.
Verblyf opsies:
- Francineโs Venue & Farmhouse het nege kamers (huisves 18) in die ou plaashuis met elkeen ล en-suite badkamer.
- Daar is ook ล ou plaasdam waarin die gaste kan afkoel.
- Inwonende gaste kan etes bestel by die plaaskombuis.
- Daar is ook braai fasiliteite en die kombuis kan help met bykosse vir die braai.
- Gaste is welkom om tussen die boorde te stap en die vars plaas lug te geniet.
- Die gastehuis is naby aan Hoedspruit en die Kruger Wildtuin.
- Daar is ook talle ander besienswaardighede en ekskursies wat geneem kan word soos om op die Blyde dam te vaar en ล besoek aan ล rehabilitasiesentrum vir beseerde wilde diere.
Trou Pakkette:
- Vanilla Pakket (vir 80-150 gaste) vanaf R 980 per persoon.
- Kaneel Pakket (vir 50-80 gaste) vanaf R 1,090 per persoon.
- Gemmer Pakket (vir 30-50 gaste) vanaf R 1,480 per persoon.
Die boonste pryse is onderhewig aan beskikbaarheid en mag verander sonder enige kennisgewing. Hierdie pryse is gepubliseer en was laas opdateer in Februarie 2024 en was verskaf deur Francineโs Venue & Farmhouse.
Ingesluit in trou pakkette:
- Pakkette sluit in die dek van alle tafels en mooimaak van alle stasies van verwelkoming, vooraf drankies, opstel van die kerk, geskenke tafel, platejoggie tafel, kroeg area en buffet stasies.
- Paartjies wat trou kan alle dekor items gebruik wat beskikbaar is.
- ล Driegang maaltyd is ingesluit.
- Een bottel vonkelwyn per tafel is ingesluit.
- Komplimentรชre bruidskamer vir 2 nagte word aangebied.
- Bedieners en kroeg personeel is ingesluit.
Uitgesluit van trou pakkette:
- Enige dienste en produkte nie gelys onder die items wat ingesluit is nie.
- Blomme.
- Platejoggie.
- Pastoor of predikant
- Alle drankies
- Vol kroeg word voorsien.(kaart fasiliteit beskikbaar)
- Kurk fooie beskikbaar teen R65 vir wyn en R75 vir vonkelwyn of MCC.
- Prys ingesluit tot 24:00 (R 3,000 per uur daarna is betaalbaar, slegs tot 1:00)
- Kerse en feetjie liggies.
- Troukoek.
- Akkommodasie (Let wel u moet die 8 kamers neem vir twee nagte as u die troue bespreek).
Trou Seremonie opsies:
Daar is drie opsies vir seremonies:
- In die ou skuur.
- Area wat uitkyk op die berg langs die trou venue.
- Onder op die plaas is ook ล area wat voorberei kan word vir die seremonie.
Maksimum aantal gaste:
Francineโs Venue & Farmhouse kan ล maksimum van 150 gaste akkommodeer.
Spyseniering opsies:
Francineโs Venue & Farmhouse sal onderhandel oor spyseniers en verskillende opsies. Hulle maak ook gebruik van spyseniers.
Bespreek jul troue sรณ:
Stuur vir Emma โn e-pos of kontak hulle telefonies hier. Indien julle datum beskikbaar is en julle besluit het op โn pakket, betaal julle ล deposito vir u troue en Francineโs Venue & Farmhouse maak die dag onvergeetlik spesiaal vir julle!
Artikel Krediet:
- Fotoโs verskaf deur Francineโs Venue & Farmhouse
- Foto Krediet: Emma Gatland, Alicia Landman Photography , Dust and Dreams Photography, Maryke Albertyn, Ricci Goldstein Photography