Hier by Mooi Troues is ons is sommer kinderlik opgewonde om Jacques en Michelle se kleurvolle troue in Robertson met ons lesers te deel. Die Robertson Vallei is ล pragtige ligging vir paartjies wat opsoek is na ล prentjie mooi ligging vir hulle troudag.
Michelle en Jacques het by die pragtige DuVon Wine & Wedding Estate getrou, ล familie, vrugte- en wynplaas in die naby die dorp van Robertson. DuVon Wine & Wedding Estate is die ideale trou venue vir paartjies, nie net vir die skoonheid van die plaas nie, maar ook die fantastiese diens en ล moderne trou venue op ล werkende vrugte- en wynplaas.
Die paartjie beskryf hul troue as gemaklik, bietjie boho, bietjie plaas. Ons dink dit is so ล oulike beskrywing vir die paartjie se kleurvolle troue.
Hulle buitelug seremonie omring deur die mooi landskappe is besonders en ons kan net dink dat hul trou gaste dit baie geniet het.
Ons is heeltemal versot op hulle trou dekor. Wow, dit is sรณ mooi. Die kleur kombinasie is sรณ mooi helder en gee ล moderne gevoel. Dan is daar die fyn simplistiese blomme wat bo die res van die blom ontwerpe uitstaan met hulle pragtige helder kleure. Die rottang elemente op die tafel bring weer daardie boho gevoel in, asook die gedroogde blom ontwerp wat bo die bruidstafel hang. Dit skep die perfekte kontras tenoor die moderne voorkoms van die paartjie se trou dekor.
Die het ล droom wittebrood gehad na die pragtige eiland van Mauritius. Mauritius is ล populรชre wittebrood bestemming vir Suid Afrikaanse paartjies. Diรฉ bestemming so mooi is en gemaklik is vir Suid Afrikaners om na te reis.
Lees meer oor Jacques en Michelle se liefdesreis en hulle kleurvolle troue in Robertson.
Paartjie se Liefdesreis:
Desember 2018 het ons mekaar ontmoet, albei op familie vakansie in Hartenbos. Ons storie is ล suksesvolle Hartenbos vakansie romanse! Ons het sonder om teveel daaroor te dink ล baie interessante reis aangepak.
Ek het vir nog ล jaar in Bloemfontein studeer om my NOS te voltooi. Jacques was besig met ingenieurswese aan die universiteit Stellenbosch. Na die eerste jaar van ล langafstand verhouding het Jacques my oortuig om moeite te doen met een skool in Stellenbosch, waarna ek toe nader getrek het aan hom. Ek het vir 2 jaar skoolgegee terwyl hy studeer het. Hy slaan toe sy eerste werk los in Citrusdal van alle plekke en ons โlongdistanceโ weer vir ล jaar.
Aan die einde van 2022 besef ons dit is nou of nooit en toe ek ล pos by ล skool nader aan hom kry, het hy lekker vinnig op sy knie neergesak! Ons het verloof geraak naby Kampsbaai op ล klein strandjie, Cosy Bay op sulke groot klippe met net ons en die see. Dit was die dag voordat ons albei die Cape Town marathon sou hardloop!
Die Verlowing Tydperk:
Ons het verloof geraak die 15de Oktober en het getrou die 7de Januarie. Dus was ons net so klein bietjie minder as drie maande verloof. Ons het alles self beplan, met insette van ล paar vriendinne wat onlangs getrou het en wonderlike diensverskaffers, soos Laura van DuVon. Die voordeel van so kort verloof wees, is dat daar nie baie tyd was vir wonder of wik-en -weeg nie โฆ Jy kies iets en dan gaan jy voluit daarvoor! Dit was vir my baie lekker om dit self te doen, ek hou van probleme oplos en op my voete dink!
Trou Begroting:
Die trou begroting was ongeveer R200 000 en ons het ook redelik goed daarby gehou. Ons het 165 gaste by ons troue onthaal.
Advies oor koste:
Moet nie die klein dingetjies onderskat nie. Dit is op die ou einde nie jou venue of jou drank wat jou oor jou begroting laat gaan nie. Dit is eerder al die klein ditjies-en-datjies wat jy aankoop. Die trou mark is maar wild! Probeer vermy om vir mense te sรช dit is vir ล troue, dan is die prys gewoonlik sommer beter!
Merkwaardigste Oomblikke:
Michelle:
Vir my was die merkwaardigste deel om voor in die โkerkโ te staan en te voel of ek nooit weer sal kan ophou glimlag nie. Dit het gevoel of dit net ek en Jacques en die Here is wat hierdie gelofte kom maak. My hart was nog nooit sรณ vol afwagting en opgewondenheid nie.
Jacques:
Rudolph wat ons getrou het, het ons verduidelik het ล bruilof in die Bybel se tyd gewerk het. Nadat die vrou ล sluk van die wyn geneem het, is hulle amptelik getroud. Dit was soos om โI doโ te sรช. Hy het vir ons nagmaal bedien en nadat ons dit gebruik het, verklaar dat ons nou getroud is, die verbond is gesluit. Dit was ล merkwaardige gevoel, jy wonder dadelik โis dit nou dit?!โ. Die gevoel wat ek in daardie oomblik ervaar het sal ek nie sommer vergeet nie.
Paartjie se styl:
Ons styl sou ek in ล paar woorde beskryf as gemaklik, bietjie boho, bietjie plaas. Ons albei het ล groot liefde vir die platteland en hou daarvan om dinge eenvoudig te hou.
My hoof vereiste vir my trourok was dat hy gemaklik moet wees om in te kan dans. Ons het van die begin af gedink Jacques sal mooi lyk in ล vlootblou pak en daarom nie verder getwyfel nie โ hy het in sy matriekafskeid pak getrou wat hom nog net so goed pas!
My ring is spesiaal ontwerp deur een van my goeie vriendinne en gemaak in Bloemfontein. My hoof doelwit was nie om iets te hรช wat โandersโ is nie, maar dit is toevallig een van die hoof goed wat mense daaroor sรช. Ek hou van die feit dat dit nie simmetries is nie en die kinders by die skool spot gereeld met my (hulle Skeinat Juffrou) en sรช dit lyk soos ล chemie molekule. Jacques se ring was voorheen sy pa se trouring wat ek laat smelt het en beide ons en sy ouers se troudatum in graveer het.
Die Besluitnemingsproses:
Ons het die take vooraf verdeel. Daar is sekere goed waaroor Jacques alles besluit het en sekere goed wat ek besluit het. Ons het saam gesit met die gastelys en ล paar ander take, maar ons motto was โdivide and conquerโ. Ons het probeer om ander opinies ook tot die minimum te beperk, juis omdat ons so min tyd gehad het.
My tweeling sussie het net ล maand na ons getrou, sy was dus besig om haar eie besluite te neem! Ons het self/saam ooreengekom wat ons wil doen en dan die familie en vriende ingelig. Natuurlik het ons hier en daar raad gevra, maar ons het beslis nie te hard oor enige iets gedink nie.
Gunsteling Diensverskaffers:
Almal was fantasties, maar as ek een moes uitlig sal die seker die venue en koรถrdineerder Laura wees. DuVon is maklik en jy hoef net een keer te se wat jy wil he dan kyk jy nooit weer terug nie. Laura doen ล fantastiese werk, sy is so goed jy voel asof alles vanself gebeur en net natuurlik vloei, geen spanning of vrae wat onnodig gevra word of stres op die dag nie!
Sy doen ook die blomme en dekor en die venue doen die kos, so jy het bitter min om jouself oor te bekommer. Ek sou vir enige iemand wat ล moeitelose trou ervaring wil geniet aanbeveel om daar te trou.
Vermaak:
Ek vermoed ONS was die vermaak by ons troue! Ons het ล dansie opgevoer wat die mense laat lรช het soos hulle lag! Jacques het dat ons die hele Desember vakansie oefen hieraan. Ons het ล platejoggie gehad wat by die canapes en onthaal musiek gemaak het. Ons het ook huisvriende gevra om die sang te lei tydens die diens. Daar was dus ล voorsanger en ล keybord. Die gaste het ook โgiant jengaโ gespeel by die canapes.
Spesiale Tradisies:
Ons het nagmaal gebruik tydens ons seremonie. Rudolph wat ons getrou het, het dit geรฏnkorporeer by die preek. Ons het nie geweet ons gaan nagmaal gebruik nie. Verder het ons niks buitengewone familie tradisies gehad nie.
Eerste Dans:
Ons eerste dans was groot pret! Ons is albei groot aanhangers van country musiek. Ek kies toe een van ons gunsteling liedjies wat ek eendag oppad terug van Citrusdal af geluister het, toe ons nog in ล langafstand verhouding was โ Beautiful Crazy van Luke Combs. Jacques het egter besluit die rustige vasdans moet oorgaan in ล geoefende los dans met ล paar wilde passies! Een van ons vriende het vir ons ล mashup gemaak van ล klomp liedjies waarop ons toe ล geoefende dansies uitgevoer het!
Ons enigste danslesse van voor die TV in die strandhuis die hele Desember om ons dansie van YouTube af te leer.
Venue & Dekor:
Aangesien ons ล troue in drie maande gereรซl het, was dit maklik om ล venue te kies. Jy het ล sekere begroting en dan vra jy net of hulle beskikbaar is! Ons was ongelooflik gelukkig om by DuVon te kan trou. Aanvanklik het ons gedink ons sal nader aan die huis (Bloemfontein/Pretoria) wil trou, maar DuVon het soos die perfekte kombinasie van die ou en nuwe gevoel.
Ons het al albei meer as drie jaar in die Boland gewoon en dit het ook al bietjie soos huis begin voel. Ons was mal oor die feit dat die venue nie te โgrandโ voel nie. Dit voel nogsteeds of jy in plaas skuur trou, maar jy kyk uit oor pragtige wingerd onder reuse skadubome. Die Gautengers en Vrystaters was te dankbaar ons verbreed hulle horisonne tot die wรชreld van Robertson.
Met die dekor wou ek gehad het dit moet vrolik lyk, met iets persoonlik by. Aangesien ons nou in Citrusdal woon het ons sitrus skywe op die tafels gehad en al ons glasware het ek uit die laboratorium by die skool geleen om die wiskunde en wetenskappe te verteenwoordig.
Die โnie-so-perfekโ oomblikke:
Jacques se ma en pa is ook passievolle dansers, maar het tussen al die mense op die dansbaan het skoonma vir skoonpa misverstaan en sy het gedink sy moet โdipโ toe hy glad nie ล โdipโ in gedagte gehad het nie! Hulle het albei PLAT op die vloer beland en die fotograaf het dit perfek vasgevang!
Advies aan toekomstige bruide & bruidegomme:
Bruid:
Besluit waarvan JY hou en wat JY in gedagte het voordat jy na almal se raad en opinies luister. Jy gaan net een van jou eie troudag perfek kan reรซl en dit help nie dit is ล afdruk van iemand anders se droom nie. Werk ook mooi met jou begroting, ล goeie kombinasie van duur en goedkoop items kan stylvol saam gesit word en dan lyk alles soos duur items!
Bruidegom:
Moet nie op die dag oor die klein dingetjies bekommerd wees nie. Daar is baie goed wat verkeerd kan loop en alles kos geld, maar probeer regtig die dag om in die oomblik te wees. Dit is een van die dae wat jy jou volle aandag aan jou vrou moet gee, moenie voel jy moet jou vriende of familie probeer beรฏndruk of gelukkig hou by die troue nie โ dit is jou en jou vrou se dag.
Wittebrood:
Ons is Mauritius toe! Dit was veronderstel om ล verassing te wees, maar nadat ek entoesiasties vir my tweeling sussie en haar verloofde gesรช het ek dink dit is ongelooflik cool dat hulle Mauritius toe gaan, toe vra haar verloofde vir my โHoekom is jy so opgewonde vir ons, jy gaan dan ook?!โ โ Needless to say is die verrassing bederf!
Ons was mal daaroor om iewers te wees met water, ons is mal oor swem, roei en snorkel. Ons het ook die binneland verken op ล poegie, ล lekker adrenalien uitstappies so in die vreemde!
- Venue: DuVon Wine and Wedding Estate
- Koรถrdineerder: Laura
- Fotograaf + Videograaf: August Photography
- Blomme + Dekor: Laura Blomme en Verhurings
- Grimering + Hare: Skoonheid by Carina
- Musiek: Arco Musica
- Platejoggie: DJ Bottie
- Paartjie se verblyf: Rivierzicht Resort + Silwerstrand
- Strooijonkers bykomstighede: Eden leather co
- Spyseniering: Wilna van DuVon
- Trourok: Elbeth Gillis Bridal Couture
- Trouring: Therese de Villiers Jewellery Stellenbosch + Your Diamonds Bloemfontein