BEMARK JOU BESIGHEID

OP MOOI TROUES

Indien jy ‘n eienaar of bemarkingsbestuurder van ‘n besigheid in die trou-industrie is en meer wil weet oor ons advertensie opsies, voltooi die onderste advertensie versoek vorm.  Ons teikenmark is dames tussen die ouderdom van 24 en 35 wat besig is om hulle troue te beplan.  Mooi Troues se lesers het ‘n liefde vir mooi trou inspirasie en advies.  Hulle is lojaal teenoor die diensverskaffers wat ons aanbeveel op Mooi Troues en ondersteun hulle graag.  Ons is ‘n onafhanklike bekroonde aanlyn trou publikasie en trougids, vanaf 2013. ‘n Eenstopwinkel vir die Afrikaanse paartjies wat hul troue beplan.  Ons hou ook jaarliks ‘n Troue van die Jaar kompetisie, vanaf 2019.  Mooi Troues se fokus is vir paartjies wat in Suid Afrika wil trou en gebruik maak van trou diensverskaffers in Suid Afrika.

    Taal Voorkeur: *
    Language Preference:


    Besigheid Naam: *


    Webtuiste Skakel: *

    Waar is die besigheid geleë? *

    Beskryf watter dienste of produkte jou besigheid aanbied: *

    Hoekom wil jy by Mooi Troues adverteer en wat wil jy bereik met jou bemarking? *

    Watter betaal struktuur stel jy in belang? *

    Wat kan jy maandeliks spandeer? *

    Wat kan jy jaarliks spandeer? *

    JOU BESONDERHEDE:

    Jou Naam: *

    Jou Van: *


    Jou E-pos Adres: *

    Jou Telefoonnommer: *

    MEER OOR DIE BESIGHEID:

    Hoe sou jy jul besigheid klassifiseer? *

    Hoeveel troues het jul al voorheen gedoen? *

    KOMMUNIKASIE TOESTEMMING:

    • Ek gee toestemming aan Mooi Troues dat ek wel kommunikasie vanaf hul wil ontvang en ook aanvaar dat ek kommunikasie rakende bemarking sal ontvang.

    • Ek neem kennis dat alle besighede wat op Mooi Troues bemark deur 'n keuring proses moet gaan en onderhewig is aan 'n advertensie ooreenkoms wanneer die besigheid goedgekeur word.

    Ongelukkig moet u vir Mooi Troues toestemming gee om met u te kan kommunikeer.  Sonder toestemming kan ons nie met u kommunikeer nie.


    Business Name: *


    Website Link: *

    Where is your business located? *

    Describe the products or services of your business: *

    Why do you want to advertise with Mooi Troues and what would you like to achieve through this marketing? *

    Which payment structure are you intereted in? *

    What can you spend monthly? *

    What can you spend annually? *

    YOUR DETAILS:

    Your Name: *

    Your Surname: *


    Your E-mail Address: *

    Your Mobile: *

    MORE ABOUT YOUR BUSINESS:

    How will you describe your level of service/product? *

    How many weddings did you do before? *

    COMMUNICATION PERMISSION:

    • I give permission to Mooi Troues to receive communications from them and also accept that I will receive communications regarding sales and marketing.

    • I take note that all businesses that want to market on Mooi Troues must go through a curation and approval process and are subject to an advertising agreement when the business is approved.

    Unfortunately, you have to give Mooi Troues permission to communicate with you. Without permission, we cannot communicate with you.

    * Indien jy nie ons e-pos ontvang het nie, loer gerus in jou e-pos se gemorspos lêer.
    * If you did not receive an e-mail from us, please check your junk mail box.

    Foto Krediet: Anne Grace Photography