Met baie opgewondenheid deel ons die moderne gestileerde Herfs tema trou inspirasie met jou op Mooi Troues. As paartjies aan ล Herfs tema troue dink, dan dink hulle aan donkerder kleure en ล meer donkerder gevoel. Hierdie fotosessie is in kontras daarvan, maar het nogsteeds hier en daar tikseltjies donker kleure.
Die wit agtergrond van die venue en die meer simplistiese dekor styl van die trou tafel dekor skep die moderne gevoel. ล Mengsel van uitgedroogde- en vars blomme was gebruik in die blom ontwerpe. Al die kleure van die blom ontwerpe het sรณ mooi uitgestaan teen die wit mure van die trou venue.
Die talentvolle Stuck On You Favours and Design het die trou skryfbehoeftes ontwerp. Simplisties, maar stylvol. Deel van die ontwerp is die waks seรซl wat die skryfbehoeftes ล elegante gevoel gee. Waks seรซls gee ook ล handgemaakte gevoel wat bietjie meer persoonlike detail.
Die modelle wat bruid en bruidegom gespeel het, het te mooi gelyk in hul uitrustings en gee jou ล goeie idee van die uitrusting vir ล gesellige herfs troue. Ons is gaande oor die skerp, helder en pragtige sonsak fotoโs.
Hierdie fotosessie bied tonne inspirasie vir paartjies wat in die Herfs seisoen wil trou of opsoek is na idees vir ล Herfs tema troue.
Wie het die fotosessie gereรซl?
Van Der Wat Photography
Inspirasie agter die fotosessie:
Herfs was om die draai en die kleure van herfs.
Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?
Elke diensverskaffer het ล unieke styl en talent wat perfek gewerk het vir die sessie.
Agter die skerms van die fotosessie:
Gelukkig vir ons was daar geen probleme nie en almal het so mooi saam gewerk.
Merkwaardigste deel van die fotosessie:
Die merkwaardigste deel van die fotosessie was definitief al die herfs kleure wat perfek saam die spierwit venue gewerk het.
- Skryfbehoeftes: Stuck On You Favours and Design
- Juweliersware: Miekeraai
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล internet konneksie het en ล toestel wat gekonnekteer is tot ล aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf + Koรถrdineerder: Anusha van der Wat โ Van der Wat Photography
- Blomme: Blossom and Co + Bloom Space + Nelia Smit Event Stylist
- Dekor: Carla de Beer
- Grimering: Suzaan Louise MUA
- Trourok: Fynbos Bridal Boutique
- Venue: Hello Timber