In diรฉ artikel van Mooi Troues deel ons Italiaanse plattelandse gestileerde trou inspirasie. Diรฉ fotosessie sal laat voel op julle tussen die wingerde van Italiรซ trou. Diรฉ gestileerde trou inspirasie speel met kleure van groen en neutrale kleure wat gekomplimenteer word met teksture wat ล gevoel van diepte skep.
Die meesterbrein en koรถrdineerder van hierdie pragtige trou inspirasie was Lee-Ann van MODE Weddings. Haar liefde vir die Italiaanse platteland het gelei tot hierdie besonders gestileerde fotosessie in Dullstroom, Mpumalanga. Sy vertel dat dit uiters belangrik is om saam diensverskaffers werk wat jou visie met passie sal volg.
Met die blomme dekor vir die diรฉ gestileerde trou inspirasie het The Floristry Studio die visie perfek gevolg om die Italiaanse platteland na vore te bring.
Met die visie wou hul hรช die model moes โn vloeiende rok dra om vrylik te hardloop en ronddraai. Sodoende die emosie vasvang waarna hul gesoek het. Hulle het die perfekte rok gekry by Bridal Room.
Alhoewel die gestileerde fotosessie se koรถrdineerder ล sonnige dag wou hรช, het die bewolkte, buierige weer in haar guns getel. Die Italiaanse plattelandse trou inspirasie het die presiese emosionele storie vasgevang met vele dieptes en beweging.
Rol nou af om meer te geniet van diรฉ Italiaanse plattelandse gestileerde trou inspirasie.
Wie het die fotosessie gereรซl?
Die fotosessie was deur MODE Weddings gereรซl.
Inspirasie agter die fotosessie:
Ons wou ons passie vir Italiaanse plattelandse stilering ten toon stel. Ons is mal oor die kleure en teksture wat aan die voorpunt van elegante Italiaanse stilering is. Die trouvenue in Dullstroom, Mpumalanga was perfek vir my visie.
Kleurskema:
Tradisionele Italiaanse stilering gebruik baie groen en natuurlike elemente soos suurlemoene en blare. Ek glo dit is om nie net kultuur vas te vang nie, maar om die omgewing van die platteland na die tafel te bring. Hulle is passievolle mense, en ek kan my daarmee vereenselwig. Hulle skep met eenvoud, en dit lyk altyd ongelooflik.
Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?
Ek is altyd baie versigtig om ล span te kies wanneer ek gestileerde fotosessies doen. Almal moet die visie kan sien, en ล passie daarvoor hรช. Ek en die eienaar van die perseel is albei mal oor Italiรซ. Dit was baie lekker om hierdie sessie by haar perseel te kon doen.
Ons wou hรช dit moet emosie en beweging vasvang. Kim Tracey was a goeie keuse om dit te fotografeer. Elke verskaffer kon sien wat ons wou skep, en het hul eie stempel na die sessie saamgebring.
Agter die skerms van die fotosessie:
Ons oorspronklike idee was om ล sonlig berg fotosessie te hรช, maar die weer het bewolk en buierig geword. Dit het eintlik in ons guns gewerk aangesien dit meer van ล emosionele storie vasgevang het as wat die helder lig ooit kon.
Merkwaardigste deel van die fotosessie:
Deur te sien hoeveel beter dit uitgekom het toe ons saamgegaan het met wat die dag voorsien het.
Ons het ล โgroenigheid watervalโ geskep wat anders uitgedraai het as wat ons beplan het (dit het beter uitgekom). Die wind het baie gewaai en die wolke het maar donker oorgekom. Dit het die beweging en emosie beter vasgevang as wat ons wou hรช.
Dinge werk gewoonlik nie 100% uit soos jy wil hรช dit moet nie, veral by fotosessies. Maar as jy kalm bly en aanpas by wat gegee word, gebeur iets wonderliks!
Trourok:
Die rok wat ek gekies het, het ล โstippel detailโ gehad. Dit was vir my so mooi en anders, want die vloei wat die romp gegee het, was net perfek. Ek kon my voorstel hoe die model vrylik hardloop en ronddraai en daardie emosie vasvang waarna ons gesoek het.
Dekor:
Ek hou van stilering met neutrale kleure. As jy neutrale as jou basis gebruik, kan jy omtrent enigiets doen. Dit is altyd belangrik om lae en verskillende teksture te gebruik wanneer jy ล tafel stileer. Dit skep belangstelling en diepte aan jou tafeldek. Ons het glas, tekstuur linne, goue detail en dan al die natuurlike elemente van die blare gebruik om daardie lae te skep.
Die keuse van die goue elemente om die opset te komplimenteer, het verseker dat die โtafel-laeโ nie plat val nie.
Die skryfbehoeftes is modern gehou om te verseker dat die tafel ooreenstem met huidige stilering neigings. Maar die toevoeging van die rou randjie by die spyskaart het dit ล ander tekstuur en belangstelling gegee.
Venue en Ligging:
The Hothouse is ล plattelandse venue met berg- en meer uitsigte. Ons kan dit gebruik om die uitkoms van die opname te skep.
Advies aan toekomstige paartjies wat troue beplan:
Enigeen wat eenvoud met elegansie wil kombineer en natuurlike elemente wil inbring, sal van hierdie stilering palet hou. As hierdie stilering reg gedoen word, kan dit eerlikwaar lyk asof jy in ล wingerd in Italiรซ gaan trou.
Kies ล neutrale basis wat aansluit by die natuurlike elemente rondom jou en bou daarop met lae en teksture. As jy kleur wil byvoeg, maak seker dat dit in die toon van die tema is, sodat jy dit outentiek hou.
- Koรถrdineerder + Dekor: MODE Weddings & Events
- Blomme: The Floristry Studio
- Trourok: Bridal Room
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โn internet konneksie het en โn toestel wat gekonnekteer is tot โn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ล diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Diensverskaffers:
- Fotograaf: Kim Tracey Photography
- Grimering: Unmissable Makeup
- Hare: Allure SA
- Juweliersware: Kolmio Jewellery
- Skryfbehoeftes: Nova Bespoke Studio
- Venue: The Hothouse
- Koek: Melindaโs Kitchen