Hilgard & Elsa se strand fotosessie

Hilgard en Elsa se strand fotosessie is ล‰ oulike idee vir die paartjies wat ล‰ romantiese fotosessie wil hรช.  Daar is verskeie redes hoekom paartjies fotosessies het.  As jy net spesiale oomblikke soos de fotosessie van Elsa en Hilgard wil vasvang in prentjie wat jy verewig na kan kyk.

Ons hou van die neutrale kleurpalet van die paartjie se kleredrag.  Dit pas so mooi in by die ligging.  Omring deur die oop ruimtes van die see landskappe en groenigheid op die duine.  Dit is nie net ล‰ mooi fotosessie nie, maar neem jou ook op ล‰ avontuur van die pragtige natuurskoon.

Lees meer oor Hilgard en Elsa se liefdesreis as ล‰ paartjie hieronder.  Opsoek na ล‰ fotograaf vir jou fotosessie?  Klik hier om te kyk na diensverskaffers wat Mooi Troues kan aanbeveel.

Die eerste ontmoeting:


Ons het in 2017 op ล‰ Stellenbosch koshuis jool-toer ontmoet, en dadelik goed oor die weggekom.  Daar was beslis ล‰ vonk, maar aangesien die tyd nie reg was nie het ons dit beide geรฏgnoreer.  Vir die volgende 2-3 jaar het ons vriende gebly, en mekaar deur moeilike tye ondersteun.  In 2020 het ek (Elsa) besluit om ล‰ โ€˜gap-jaarโ€™ na my studies te neem.  Net voor my vertrek het Hilgard met gebare van betrokkenheid en omgee sy gevoelens begin wys.  Toe hy sy gevoelens aan my erken, het ons besef die vonk is onmiskenbaar.  Nou is dit al 2 jaar later en die vonk het gegroei tot ware liefde.

Gunsteling eienskappe van mekaar:


Hilgard:

Elsa se vermoรซ om altyd ล‰ plan te maak, sy is ล‰ ware โ€œgo-getterโ€ en laat nie die lewe by haar verby glip nie.  Daarby saam haar omgee vir ander en liefde vir mense om haar.

Elsa:

Hilgard se onvoorwaardelike ondersteuning vir die mense om hom, tesame met sy bereidwilligheid om altyd ander te help.

Drome as paartjie:


Ons wil graag oorsee reis en daar gaan werk vir ล‰ ruk.  Op die lang termyn ล‰ lewe saam en huis vol liefde te skep.

Dinge wat die paartjie hou van om saam te doen:


Ons het onlangs saam begin golf speel, en geniet ook om mense saam te onthaal.

Visie vir ล‰ romantiese afspraak:


Romanse se betekenis lyk vir almal en elke verhouding verskillend.  Vir ons is dit volkome ondersteuning en alledaagse gebare wat voortspruit uit ล‰ plek van liefde, dus die gedagte agter die aksies.

KOVID 19 se uitwerking op jul verhouding:


Ek(Elsa) het besluit om na die afloop van my studies in 2020 ล‰ โ€˜gap-jaarโ€™ te vat.  Net voor my vertrek het ons ons gevoelens aan mekaar erken, maar aangesien ek oppad was vir ล‰ jaar oorsee was die tyd nie reg nie.  Ons woorde aan mekaar was dat as dit ons 2 jaar gevat het om te besef ons is lief vir mekaar, wat is nog ล‰ jaar?  Binne ล‰ paar weke van my oorsese reis het Kovid egter die wรชreld volstoom getref en verander.  Skielik het die grense om my toe gemaak , en moes ek terugkeer na Suid Afrika.  Hilgard het my deur die teleurstelling gehelp, en ons verhouding het behoorlik vlam gevat. Kovid was dus dalk die grootste teleurstelling in terme van my reis droom, maar het die kans gegun vir ons verhouding.

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โ€˜n internet konneksie het en โ€˜n toestel wat gekonnekteer is tot โ€˜n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โ€˜n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy โ€˜n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: