Kyle en Mart-Mari se mooi Blue Bay Lodge troue bied tonne inspirasie vir ล pragtige strand troue in die Winter. Blue Bay Lodge is ล pragtige trou venue in Saldanhabaai in die Weskus. Omring deur pragtige natuur landskappe en see uitsigte. Hierdie is die perfekte trou bestemming vir paartjies wat opsoek is na ล prentjie mooi venue met lieflike verblyf by die see in die Weskus. Dit is loop afstand van die strand โ perfek vir jou trou fotoโs. Jy sal self sien hoe mooi lyk Mart-Mari en Kyle se troue.
Ons is mal oor die paartjie se styl, hulle het albei baie deftig gelyk. Kyle in sy swart pak en strikdas. Mart-Mari met haar pragtige trourok met fyn detail op. Die moue oor haar arms is ล baie oulike element van die trourok vir bruide wat gedurende die Winter maande trou. Dan is daar hulle pragtige trou dekor, alles het so mooi ingepas bymekaar. Die pragtige houtstoele het uitgestaan op die spierwit tafeldoek. Blom patroon materiaal servette het so mooi ingepas by die vars blom ontwerpe op die tafels. Dan is daar die heerlike kos! Wow! Blue Bay Lodge staan bekend vir hulle fantastiese spyseniering by troues.
Kyle en Mart-Mari se troue was ล heerlike makietie met familie en vriende by die pragtige Blue Bay Lodge venue. Dit is belangrik dat paartjies hul troudag geniet. Geniet al die verskillende dele en elemente op jou troudag. Onthou om lekker te eet en jou tyd te geniet saam met familie en vriende.
Rol af om meer te lees oor Mart-Mari en Kyle se liefdesverhaal hieronder.
Paartjie se Liefdesreis:
Ons het ontmoet in die klein vissers dorpie Velddrif. Kyle het bemarking gedoen vir ล maatskappy in Velddrif so hy het deeltyds Weskus toe gekom vir werk en ek het alreeds hier gebly en gewerk.
Ek het die aand vir ล vriend ล afskeid partytjie gereรซl en hy het gevra of hy vir Kyle kan saam nooi omdat Kyle niks jong mense in die Weskus ken nie. Ons het dus ontmoet in hierdie oulike vissers huisie wat omskep is in ล restaurant as vriende en die res is Geskiedenis.
Kyle het my gevra. Kyle is ล sjef so hy het my die aand bederf met ล 4 gang maaltyd in ons huisie op die see.
Die Verlowing Tydperk:
Ons was vir ล jaar en half verloof. Ons het maar meestal met die Lodge gewerk omdat ek self by die Lodge werk en Kyle ล sjef is so ons het geweet wat ons wou hรช. Dan het ons met die Lodge se trou beplanner ook gewerk wat op die dag daar is net om alles bymekaar te bring.
Finansiรซle Aspekte:
Ons het besluit om die belangrikste items eerste te doen en te besluit so wat vir ons die belangrikste was. Dit was die grootste besluit so ons items was die kos en die musiek en die fotograaf, dit was ons noodsaaklikhede.
Van daar af was dit maklik. Ons het goed gekoop en gebruik wat in seisoen was. Ek en Kyle het met die venue gewerk en die sterk punte van die venue gebruik. Dit is waar baie mense se troues duur raak as hulle bv. nie hou van die stoele of tafels of eetgerei van ล venue nie en dit alles probeer in huur.
Ons het 120 gaste gehad wat perfek was. Almal het om tafels van 8 in die venue gesit, sodat almal lekker met mekaar kon gesels. Niemand het hulle rug gedraai gehad op mekaar nie wat heerlik was en dit baie gesellig gemaak het!
Spesiale Tradisies:
Ons het soos voorheen genoem die Hora gedoen, wat gelei was deur Joodse vriende van ons wat regtig almal net in ล baie goeie gemoed gesit het en die feesvieringe afgeskop het met ล hoogtepunt!
Die Besluitnemingsproses:
Ons het as ล paartjie ons besluite saam geneem. Daar was so paar items wat vir my of vir Kyle meer belangrik was. Daardie items het ons vir elkeen die weg gegee. Ons wou seker maak dit is ล dag wat ons albei se persoonlikhede verteenwoordig. En ook ons persoonlikheid as ล paartjie, so om dit reg te kry het ons albei saam die besluite geneem op alles.
Ons het nou en dan vriende gevra vir advies. Waar hulle dieselfde diensverskaffers mee gewerk het en dan ook ons ouers op velde wat hulle baie kennis in het. My Ma is ล sjef so sy het ook vir ons een van die voorgeregte gemaak. Kyle se ma het ons gehelp met die musiek reรซl so almal se sterk punte is gebruik!
Merkwaardigste Oomblikke:
Vir Mart-Mari:
Ek dink om net al ons geliefste mense almal in een vertrek saam te hรช was ongelooflik. Veral omdat dit ล naweek troue was, so ons kon lekker tyd spandeer met almal. Die trou dag was nie net om vir almal hallo te sรช of te probeer by almal uit kom nie. Ons wou ook seker gemaak het dat ons troue lekker gees gehad het. En dat almal van die begin af gedans en in ล goeie luim was.
Vir Kyle:
Ons het besluit om baie tradisies van verskillende kulture saam te bring vir ons groot dag. Een van daardie tradisies wat vir ons uit gestaan het was die Joodse โHoraโ. Iets wat ons vroeรซr die jaar by vriende van ons se troue beleef het.
Dit is so ล energieke oomblik wat die partytjie en die fees net op die regte noot laat af skop. Dit was beslis my hoogtepunt. Dan was dit ook natuurlik toe Mart-Mari vir my en almal anders verbaas het deur om vir my te sing in haar trou toespraak.
Sy het โAlways remember us this wayโ van Lady Gaga gesing. Ek dink nie daar was ล enkele persoon in die hele vertrek wat nie gehuil het nie. Dit was verseker ล oomblik wat verewig by my en almal daar sal bly.
Paartjie se styl:
Ons wou ล formele troue gehad het. Almal het gedink ons is mal om ล formele troue op die strand te wou hรช. Omdat dit Winter was en koud was en ons so lief is vir elegante styl is en die romanse wat daarmee saam gaan. Soos die romanse wat saam met ล elegante lang rok en ล man in ล pak gaan het ons almal verplig om formeel aan te trek, en dit het ook beslis by gedra tot almal se gevoel ook.
Dit was ook al wat formeel was van die troue. Die res was gebaseer op eenvoud en gevoel, ons blomme wou ons gehad het moet in seisoen wees, dit moet blomme van die veld wees en ons wou nie gehad het dat enige twee rangskikkings dieselfde moes lyk nie, en Jomeri het die uitstekend uitgevoer!
Vir die res wou ons ook net die romanse en hitte van klomp kerse gehad het wat ook baie bygedra het tot die gevoel van die troue.
Wittebrood:
Ons was eers Kroasiรซ toe met my gesin so familie-wittebrood gehad op ล boot. Toe van daar af was ons Spanje toe. Ons kon nie besluit op een bestemming nie, so ons het toe sommer die hele Noorde van Spanje getoer met ล huurmotor.
Van Kroasiรซ na Barcelona het hulle ons bagasie verloor. Wat dalk romanties is vir ล wittebrood in die Seychellees, maar dit was baie stresvol om in ล stad te wees sonder enige van jou goed.
En nog in ล stad waar baie min mense Engels praat. Dit het maar stresvol begin en ons het eers na 5 dae ons sakke gekry! Maar vir die res was dit ล onvergeetlike wittebrood en ล regte avontuur!
Venue & Dekor:
Die venue was maklik, omdat ek by die venue werk en dit ล familie besigheid is. Daar is baie goeie herinneringe en dit is ons huis. So ons wou graag al ons vriende en familie onthaal in ล plek wat vir ons na aan die hart was.
Meeste van ons besluite en goed wat ons gedoen het was vir ons sentimenteel en het vir ons iets beteken. Dit was belangrik want mens raak vinnig opgesweep met wat ander mense doen en jy vergeet wat vir jou belangrik is, so ons het baie aandag daaraan gegee.
En dit was so maklik om dit by die Lodge te doen, want dit is ons gunsteling tyd van die jaar (Augustus). Die tyd van die jaar wat dit mooi groen is en daar selde wind is en die blommetjies uit is. Almal kon hulle lang rokke en pakke heel dag aan hou sonder om te sweet so dit was alles perfek.
En dit was vir my ook heerlik om te wees by die Lodge met my werk gesin almal betrokke en ook deel van ons spesiale dag. Ons dekor inspirasie was beslis die blomme seisoen en al die mooi plante wat ons in Augustus het wat oral groei. Ons wou winter kleure en blomme gehad het.
Gunsteling Diensverskaffers:
Jomeri Mouton wat ons blomme en dekor gedoen het. Sy is niks kort van ล kunstenaar nie. Sy is ล ongelooflike talentvolle persoon en sy was nie net ons dekor en blomme stilus nie maar ook ons tweede fotograaf. Daar is letterlik nie einde aan daai meisie se talente nie!
Advies aan toekomstige bruide & bruidegomme:
Kyle:
Moet nie sweet oor die klein goedjies nie, dit help nie mens stres oor al die klein goedjies nie, mens moet fokus op die items wat belangrik is vir julle as ล paartjie.
Mart-Mari:
Maak eers die besluit op die gevoel wat jy die dag wil hรช, dan werk jy alles daar om, anders raak troue beplan net ล lang lys van dinge om te doen en besluit lys wat mens baie kan oorweldig. So begin met watter tema wil jy hรช, formeel of informeel, groot of klein, ensovoorts en dan vat jy dit van daar.
Vermaak:
Ons het ons band gehad en dan ook ล ongelooflike musiek onderwyseres van Rhenish Lyuda wat die Harmonika gespeel het met ons verwelkomings drankies. Ons wou ล baie Italiaanse tema gehad het met ons kos en musiek en dit het perfek bygedra tot daardie gevoel.
Eerste Dans:
Ons het, ons het nie vir lesse gegaan nie, en ons liedjie wat my en Kyle se liedjie is op gedans. Dit is ล Mumford and Sons liedjie, โThere will be timeโ.
Ons het dit die eerste keer regstreeks gehoor in die Kaap en dit was altyd baie spesiaal vir ons, ook omdat dit saam met ล Senegalese man Baaba Maal gesing word.
Toe ons die eerste keer die Senegalese woorde vertaal het was dit ongelooflik hoe baie die woorde vir ons beteken het en net hoe ons voel opgesom het. So met die eerste dans het ons ook die vertaling van die woorde in die agtergrond gespeel wat ook baie spesiaal was.
- Venue: Blue Bay Lodge
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล internet konneksie het en ล toestel wat gekonnekteer is tot ล aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Stephanie Veldman Photography
- Blomme: Floral design by Jomeri Mouton
- Paartjie se verblyf: Blue Bay Lodge
- Bruidegom-pak: Frank Bespoke
- Grimering: Helga Bridal Hair And Make Up
- Hare: Hair Unlimited
- Huwelik kontrak: Chris Smit Prokureurs
- Huweliksbevestiger: Terblanche Jordaan
- Koรถrdineerder: Concept Capsule
- Musiek: Rewind
- Platejoggie: SKS Entertainment
- Strooimeisie-rokke: Errol Arendz
- Tente: Freeform stretchtents
- Trourok: Errol Arendz
- Trouring: Aphrodite Diamonds
- Troukoek: A Cake Story
- Videograaf: Aletta Francina