Frikkie & Adri se klassieke Plaastroue

Frikkie en Adri se klassieke plaastroue sal jou laat glimlag van opgewondenheid.  Plaastroues is baie populêr omdat dit ʼn wegbreek is van die stad se gejaag.  Dit is ʼn lekker makietie saam met familie en vriende, wie julle as paartjie saam geniet.  Adri en Frikkie gegaan vir ʼn klassieke tema wat tydloos is, maar nogsteeds ʼn plaas gevoel het.

Adri het ʼn pragtige trourok aangehad met soveel fyn detail aan die bokant van die rok.  Haar rug was oop en bedek met pêrels!  Soveel klein detail wat onmiddellik jou aandag na haar trek.  Die strooimeisies het net so oulik gelyk in hulle sagte grys vloeiende rokke.  Adri se pragtige handruiker wat bestaan uit die mooiste wit orgideë, pas perfek by hul trou tema.

Rou hout tafels en stoele versier met pragtige Groen en Wit blom ontwerpe is prentjie mooi.  Dit gee die trou venue onmiddellik ʼn warm en romantiese gevoel.  Tikseltjies goud was geïmplementeer in die borde wat dit ʼn elegante gevoel gee.  Jy kan sien die paartjie het hul troudag vreeslik geniet.

Rol af om meer te lees oor hul liefdesreis en oor hul klassieke plaastroue.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Paartjie se Liefdesreis:


As ʼn natuurliefhebber het Adri Saam met vriende wat vir Frikkie ken gaan kuier by Frikkie op die plaas.  Volgende oggend het ons ontbyt gemaak en Adri moes vir Frikkie die uie aangee en net daar toe kyk ons alewee in mekaar se oë en toe weet ons.  ʼn Week later het ons begin uitgaan en 2 jaar later het Frikkie ʼn knie gevat op Tafelberg.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Die Verlowing Tydperk:


Ons verlowing tydperk sou kort wees, maar weens korona virus was dit baie langer.  Ons het saam besluit wat ons graag wil hê en ons het na ons venue, “Memory Fields” gegaan.  Hulle het ons presies verstaan en ons droomtroue waarheid gemaak.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Finansiële Aspekte:


Ons het gekies om ons troue self te betaal, maar ons ouers het bygedra waar hul graag wou.  Ek en Frikkie het hard gewerk om elke maand iets weg the sit en so het ons die troue betaal.  Ons het nie veel raad by ander pare gekry oor die finansies nie, omdat hulle nie finansieel onafhanklik was nie.  Ons het wel baie ander raad gekry, soos goeie fotograwe en idees vir foto’s.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Spesiale Tradisies:


Nee daar was nie.  Ons het wel ons ringe op die bruidegom se oupa se Bybel laat kom en die bruid het foto’s van haar ouma en oupa aan haar ruiker vasgemaak.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Die ‘nie-so-perfek’ oomblikke:


Die dag was perfek!  Weens grendeltyd moes die platejoggie vroeër gaan maar ons het ʼn groot speaker gereël en sommer verder partytjie gehou.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Het julle enige diensverskaffers van Mooi Troues gekry het.


Ons fotograaf. Elani Ross van Reflective Photography.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Merkwaardigste Oomblikke:


Ons was verras in die kerk toe daar ʼn stem opname van my oorlede ouma gespeel is waar sy 1 Kor. 13 voorgedra het.  Dan ook omdat dit ʼn familie troue was, was dit spesiaal om saam met hulle fees te vier.  En natuurlik die Dans van die bruidegom en sy ma en die bruid en haar pa.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Die Besluitnemingsproses:


Die bruid en bruidegom het beide ewe veel insae gehad, ons verstaan mekaar en het geweet wat ons wou hê.  Dit is so ʼn voorreg.  Ons het familie en vriende raad gevra maar steeds het die finale besluit by ons gele.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Vertel ons meer van jul wittebrood:


Ons kon nie dadelik weggaan as gevolg van KOVID-19 nie.  Maar ons gaan Desember op ʼn bootreis na die Portugese eilande toe.  Ons het hierop besluit omdat nie een van ons al op ʼn bootreis was nie en sal dit graag saam wil ervaar.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Gunsteling Diensverskaffers:


Die venue het letterlik alles gedoen.  Daardie familie is ʼn gedugte span.  So die hele Memory Fields was wonderlik.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Venue & Dekor:


Ons is beide plaasmense en daarom is ons lief vir die natuur.  Memory Fields (ons venue) het dit alles.  Plaas, maar tog klassiek en mooi en boonop maak hulle die heerlikste kos. Ons het ook geweet toe ons by die rivier lapel instap en daar staan 1 Kor. 13 op ʼn bordjie.  Dis die plek waar ons gaan trou.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Paartjie se styl:


Ons wou baie graag tydloos en klassiek gaan met iets anders.  Die bruid se rok het uit twee dele bestaan en ook pêrels aan die agterkant omdat die bruid nog altyd mal is oor pêrels.  Die bruidegom wou graag ʼn grys pak hê omdat dit vir hom tydloos en mooi was toe hy dit sien.

My (die bruid) se verloofring was die eerste ring wat ek ooit aangepas het en ook die laaste.  Ons was beide mal daaroor en Frikkie het dit ʼn week later gaan koop.  Die bruidegom se ring was meer moeite ,ons moes baie lank soek vir ʼn ring vir hom omdat hy baie groot hande het, maar op die ou end het hy ʼn ring in ʼn boek by ʼn juwelier gesien en ons het hom bestel en dit het perfek gepas.

plaastroue plaastroue plaastroue

Eerste Dans:


Ons het ʼn Eerste Dans gehad Sommer met die instap slag.  Die liedjie was Women, Amen en ons het hom gekies omdat dit die liedjie is wat die bruidegom positief gehou het in die tyd wat hy in Amerika was om daar te gaan week tydens ons verhouding.  Ons is beide lief vir dans en verstaan mekaar goed op die dansvloer, daarom het ons nie danslesse gehad nie.

plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue plaastroue

Vermaak:


Twee van ons vriende het vir ons gesing by ons troue.  Die gaste het ons verwelkom met skitter op die dansvloer die oomblik toe ons instap.

plaastroue plaastroue plaastroue

[section=Klik hier vir diensverskaffers]

[endsection]