Phillip & Danica elegante verlowing fotosessie

Ons is baie opgewonde om Phillip en Danica elegante verlowing fotosessie met julle te kan deel.  ล‰ Verlowing fotosessie kan so stylvol gedoen word en ons deel diรฉ inspirasie met ons lesers.  Ons weet sommer julle sal baie van die paartjie se verlowing fotosessie hou.

Die paartjie het twee heeltemal verskillende uitrustings gehad.  Eers begin het albei bo wit en onder ล‰ denim gedra.  Vir hul tweede uitrusting het Danica ล‰ pragtige vloeiende rok aangehad en Phillip het dapper gelyk in ล‰ grys broek en wit knopies hemp.

ล‰ Verlowing fotosessie kan soveel pret wees en dis ล‰ goeie proeflopie om gemaklik te raak met jou fotograaf.  Jou fotograaf kan julle help met verskillende foto opsies vir die dag van jul troue.  Dit help julle om gewoond te raak om iemand in julle spasie te hรช.  Mens kan onmiddellik agterkom as ล‰ paartjie wel ล‰ verlowing fotosessie gehad het voor hul troudag.  Dit help om ล‰ stresvrye fotosessie te hรช op die dag van jou troue.

Trek mooi aan vir julle verlowing fotosessie en dan het jul sommer fotoโ€™s vir julle huis, album en trou webtuiste.  Baie paartjies implementeer hul verlowing fotoโ€™s by hul uitnodigings en trou skryfbehoeftes.

Is jy verloof?  In Mooi Troues se Trougids lys ons fantastiese diensverskaffers vir jou troue.  Alles wat jy benodig om jou troudag ล‰ sukses te maak en stresvry as moontlik.  Geniet Danica en Phillip se elegante verlowing fotosessie hieronder.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

Die paadjie wat gelei het tot die verlowing:


Dit is geen gewone storie nie, Phillip en Danica was kennisse deur vriende en het maar altyd kontak gehou op sosiale media.  Daar was nooit regtig gepraat van ล‰ eerste ontmoeting nie maar altyd net so ล‰ vinnige geselsie.  Op ล‰ dag het Danica en haar vriendinne ล‰ rugby byeenkoms bygewoon.

Soos God dit wou hรช, het hulle mekaar raak geloop.  Phillip was eers so verbaas dat iemand hom op sy naam geroep het, en dit nou nog ล‰ meisie ook.  Hy was vas oortuig sy misgis hom vir iemand anders, al het sy vir hom gewys hoe hulle al vir mekaar boodskappe gestuur het.

Na die rugby byeenkoms het Phillip probeer kontak hou, maar Danica wou niks weet nie.  Dit was sy verdiende loon!  Sewe maande later het sy in gegee en hulle was uit vir ล‰ ete.  Danica het natuurlik sy ore doof gepraat en hy het maar net geantwoord โ€œOโ€ en โ€œOKโ€.

Sy was seker dat sy hom nooit weer gaan sien nie en het nie haar hart daarop gesit nie.  Min het hulle geweet dat in ล‰ jaar en ล‰ half se tyd, sou hulle by die kansel staan.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

Die groot vraag:


Dit was ล‰ wonderlike en fyn beplande dag wat ek nie vooraf gesien kom het nie.  Ons was oorspronklik oppad na sy beste vriend se troue toe in die Kaap.  Hy het aan gedring dat ons ล‰ lekker spa dag het by 12 Apostels in Kampsbaai.

Danica was mooi vertel om die geel rokkie en vlees kleur skoene aan te trek.  My hare mooi te maak want dit is ล‰ 5-ster hotel.  Ons het toe die oggend aan gekom.  Hy het seker gemaak ek sluk my koffie baie vinnig, want ons is laat, vir wat weet ek toe nou nie.

Na die gejaag het hy natuurlik Danica laat berg klim met die yslike hakskoene.  Dit saam met ล‰ gids wat so vinnig loop dat hulle kort kort moes stop om Danica te help.  Toe ons uiteindelik bo op die berg kom is daar die mooiste piekniek uit gesit.  Daar was ook mense wat wag met vonkelwyn.

Toeriste met kameras:

Ek sien toe twee mense sit met kameras.  Danica dink toe vir haarself, โ€œwatter simpel toeriste sal op ล‰ Vrydag oggend voรซls afneemโ€ en gelukkig het Danica dit nie hard op gesรช nie.

Lang storie kort.  Danica moes toe weer ล‰ klip uit klim met daardie vreeslike skoene.  Phillip het toe die vraag gevra.  Ons het toe die spa dag geniet.  Oppad terug huis toe se hy vir Danica dat hy vreeslik jammer is dat haar ouers nie daar kon wees nie maar sy het verstaan en hom gerus gestel.

Toe ons by die huis kom, het ons almal gegroet en tot Danica verrassing het haar ouers om die hoek gestap en gevra โ€œgaan jy nie ons ook groet nieโ€, Phillip het to haar ouers ook af gevlieg om die naweek saam hulle te spandeer.  Dit was besonders en onvergeetlik.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

Hoekom ons mekaar liefhet:


Danica:  Phillip se goedhartigheid wat vir niks stil staan nie.  Hy stel my en ons gesin se behoeftes altyd eerste en hou ons altyd op die regte pad.

Phillip:  Sy het altyd ล‰ glimlag en sien die positiewe in enige situasie.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

Tydperk voordat die knoop deurgehak word:


Ons sal ล‰ jaar en ล‰ half verloof wees voor ons sal trou.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

Die verloofring:


Wel, ek is bietjie vol nonsens maar hy het goed verstaan wat ek wil hรช en ons het die beste ontwerper gehad.   Ons het saam na die ontwerper toe gegaan maar ek het nie ล‰ idee gehad hoe dit gaan lyk nie.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

Rede vir die verlowing fotosessie:


Dit het ons die geleentheid gegee om ล‰ verhouding te bou met ons fotograaf, wat baie belangrik is.   En ook mekaar te leer ken voor die kamera.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

Inspirasie agter die verlowing fotosessie:


Ons het geweet dit is ล‰ groot geleentheid en dat mens net een keer die geleentheid kry.  Daarom wou ons hรช dat die fotoโ€™s weerspieรซl wie ons is is as mense.  Klassiek, elegant en dol verlief op mekaar.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

Verwagtinge en vrese vir die verlowing tydperk :


COVID-19 het natuurlik ons uit ge-stres want ons het nie geweet of die troue nog gaan plaasvind nie.  Nou gaan dit wel voort, maar nou dat dit wel voort maar weet nie hoe die familie dit gaan aanvaar dat ons net 5-80 mense kan nooi op die meeste nie.  Want ons het ล‰ gastelys van 150 mense gehad, so dit is vir ons ล‰ groot vrees.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

Visie vir droomtroue:


Eerstens geen probleme nie.  Ek dink dit is elke bruid se droom, maar op die ou einde sal dit vir ons baie beteken dat die dag met God se genade goed en rustig sal verloop.  Dat alles sal uit werk soos ons dit beplan het.  ล‰ Spierwit troue met vreugde en geluk om die onthaal te vul.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie

KOVID 19 se uitwerking op jul trou reรซlings:


Ek kan nie almal nooi wat ek graag wou nie.  Dit is hartseer en dit ontstel mens se familie en vriende maar dit is realiteit.

elegante verlowing fotosessie elegante verlowing fotosessie