Alwyn & Elicia se elegante moderne troudag

Ons deel met jou Alwyn & Elicia se elegante moderne troudag op Mooi Troues.  As jy ʼn paartjie is wat hou van trou inspirasie wat vreeslik in die mode is en ook baie klassiek is.  Wel dan is Elicia en Alwyn se troue die een vir jou.   Van ʼn romantiese seremonie in ʼn glas kapel in die woud tot ʼn mooi stylvolle trou onthaal.

Dié paartjie se troudag is prentjie mooi en ons is mal oor elke liewe detail van die troue.  Alles van die bruid se pragtige rok met fyn detail.  Hulle pragtige blom ontwerpe insluitende Elicia se mooi ryker.  Ons is gek oor ʼn Swart en Wit trou uitrustings.  Die strooimeisies het die mooiste swart rokke aangehad.  Alwyn het self baie dapper gelyk in sy swart pak en donker grys onder baadjie – baie statig.

Dekor elemente wat vir ons uit staan is die gebruik van uitgedroogde blom ontwerpe en vars blom ontwerpe.  Dit is ʼn pragtige kombinasie as jy weet hoe om dit reg te doen.  Skraal lang donker kerse te same met spierwit kerse op die tafels is gebruik.  Alwyn en Elicia se donker trou tema met baie lig sal jy definitief baie geniet.  Vir fantastiese diensverskaffers besoek ons Trougids.  Blaai af om meer te lees oor die elegante moderne troudag.

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

Liefdesreis


In Januarie 2014 het ek by ʼn nuwe maatskappy begin werk wat ʼn crossfit gimnasium in die kelder gehad het.  Ek en Alwyn was altwee deel van die crossfit en dit was by die crossfit wat ons paadjies vir die eerste keer sou kruis.

Ek was sommer dadelik aangetrek na hom.  Ons het vir die eerste paar maande van die jaar mekaar maar by die crossfit gesien en by die werk raak geloop.  Dit het so paar maande gevat maar ons reis het toe amptelik begin op 1 Oktober 2014 toe hy my uit gevra het.  Dit was die eerste aand in my nuwe woonstel, en ek het vergeet om die elektrisiteit op my naam te sit, so toe was ek my eerste aand sonder krag.  Alwyn het toe vir my ʼn pizza piekniek aand gehou met klomp kerse en my uit gevra.

Ons was Desember 2018 Kaap toe om Kersfees saam sy familie te spandeer.  Op Oujaarsaand het ons saam met vriende gekuier en die sonsondergang op die rotse in Bloubergstrand gaan kyk.  Hy het toe daar met die sonsondergang in die agter grond op sy knieg gegaan en my gevra om te trou!

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

Verlowing Tydperk:


Ons was verloof vanaf 31 Desember 2019 en het 19 Oktober 2019 getrou.  Toe ons terug gekom het van Desember vakansie af het ons dadelik begin praat oor ons troue, ons het geweet ons wil in Oktober trou.  Ons het na 4 venues gekyk en was verlief op Cabbage & Rose en het die datum vas gemaak.  Ons het nie n trou beplanner gehad nie, maar Michelle van Cabbage & Rose het ons ongelooflik baie gehelp.

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

Paartjie se styl:


Ek hou nog altyd van klassieke verloofringe, so my verloofring was n klassieke ring wat net die pantjie met die diamant is.  Ek volg Beaudell op Instagram en het geweet dat ek wil hê hulle moet my ring maak.  Alwyn se ring is n swart en goud Grooms & Bros , swart aan die buitekant en goud aan die binnekant.  Ons het van tungsten gehou omdat dit ʼn baie harde metaal is.

My rok was n baie klassieke rok met ʼn baie mooi en groot trein.  Ons het besluit om die sleep van die rok so te maak dat ek hom kan lank hê vir die seremonie,  en dan af te haal en korter te maak vir die onthaal omdat hy baie swaar was.

Alwyn het ʼn houtskool-kleur pak gekies met ʼn donker grys onderbaadjie en ʼn swart das.

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

Merkwaardigste Oomblikke:


Die seremonie was definitief die hoogtepunt van die dag.  Toe Alwyn my vir die eerste keer in my rok sien was dit die mooiste oomblik en iets wat ons altyd sal onthou.  Ons het ook ons eie geloftes geskryf en dit was baie spesiaal en persoonlik om vir mekaar en voor al ons geliefdes ons beloftes aan mekaar te lees.

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

Advies aan ander paartjies wat besig is om hul troue te beplan


Julle troudag is julle spesiale dag! Julle gaan dit net een keer doen, so doen wat jy wil doen.  Moet nie dat ander mense voorskryf wat jy moet/nie moet doen nie of wie op jou gaste lys moet wees nie. ʼn Troue is al klaar so duur, so nooi net die mense wat jy regtig die dag mee wil spandeer.

Spandeer geld op ʼn goeie fotograaf en videograaf.  Na die troue verby is gaan jy jou fotos en video terug kry en dit is dan al wat jy oor het van daardie dag.  Spaar eerder geld op ander items soos gaste geskenkies.

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

Gunsteling Diensverskaffers:


Sjoe hierdie is ʼn baie moeilike een … Ons het eerlikwaar die beste diensverskaffers gehad en ons sal hulle almal aanbeveel.  Ons sal wel sê dat die belangrikste diensverskaffers die fotograaf, videograaf en platejoggie is.  Die rede vir dit is dat die foto en videograaf vang al julle mooi oomblikke was en gee vir jou iets om na terug te kyk.  Die platejoggie moet die mense mooi kan lees en die partytjie aan die gang kan kry en daar hou.

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

Venue & Dekor:


Ons venue was Cabbage & Rose country venue, en ek kan nie genoeg praat van ons venue nie.  Dit is die mooiste venue, die seremonie is in ʼn glas kapel in die woud.  Michelle Erichson van Cabbage & Rose het haar eie blomme en dekor besigheid, Blomster, en sy het ons blomme en dekor gedoen.  En dit was mooier as wat ek ooit sou kon droom.  Ek het Michelle gaan sien en vir haar gesê dat ek baie van pampas gras hou en die gedroogde plante en ʼn paar prentjies op Pinterest vir haar gewys.  Ons het toe ʼn Pinterest bord geskep en dit is waar alles lewendig geword het.  Maar dit het ons nogsteeds nie voorberei vir hoe mooi Michelle alles gemaak het nie.

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

Eerste dans:


Riana Nel is my gunsteling sangeres en ek het altyd gesê: “As ek die geld het sal ek haar by my troue wil hê!” Dit het natuurlik nie so uit gedraai nie, maar ons het wel besluit om haar liedjie Dans as ons eerste liedjie te gebruik. Ons het geen dans klasse gevat nie, omdat dit maar ʼn stadige liedjie is, en het net so 2 keer by die huis op hom gedans.  Ons het vir al die gaste ekstra lang vonkstokkies gegee en terwyl ons die eerste dans gedoen het, het al die gaste om die dans vloer gestaan met hulle vonkstokkies.

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

Wittebrood:


Ons wittebrood was in Bali gewees, en dit was definitief die mooiste en beste vakansie van ons lewens!  Ons het begin in Ubud en was 5 nagte daar gewees, terwyl ons daar was het ons dag uitstappies gedoen na die rys lande, markies, tempels en watervalle.  Daarna was ons na die Gili eilande gewees vir 5 nagte.  Die eilande is klein en daar is geen karre op die eilande nie, so mens ry oral met n fiets.  Op die eiland het ons lekker gerus en ontspan en gesnorkel. Ons het ons laaste 2 nagte in Kuta spandeer.  Ons sal verseker weer Bali toe gaan en vir enige iemand dit voorstel.

elegant modern wedding elegant modern wedding elegant modern wedding

[section=Klik hier vir diensverskaffers]

[endsection]