Wegbreek na House of Pinardt in Robertson

House of Pinardt staan bekend as die wit huis met die swart vensterrame en die helder geel deur in Paul Kruger straat in Robertson.   Geleë in die hartjie van Robertson omring deur oulike winkels en fantastiese eetplekke is dit perfek vir die paartjie wat Robertson se dorp wil verken per voet.

Robertson is die perfekte plek vir pasgetroude paartjies om ‘n wittebrood te hê of paartjies wat trou in die Robertson area en opsoek is na akkommodasie om gereed te maak vir hulle groot dag.

House Of Pinardt - B&B akkommodasie in RobertsonHouse Of Pinardt - B&B akkommodasie in RobertsonHouse Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson luxury accommodation Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson

Bietjie meer inligting oor House of Pinardt


Die 1902 gerestoureerde erfenis gebou met sy moderne interieur elemente is ‘n eksentrieke kontras teen oor die ou wêreldse gebou se struktuur.   Die interieur van House of Pinardt is iets uit ‘n internasionale tydskrif.  Daar is baie kunswerke, rou baksteenmure, banke, stoele en die mooiste antiek kaste.  Alles wat nie bymekaar pas nie, maar tog perfek saamsmelt en ‘n kuns meesterstuk vorm.

House of Pinardt se donkerder kleurskakering gee ‘n baie verwelkomende gevoel en skep sommer ‘n onmiddellike wegbreek van daaglikse roetine.  Dit is ‘n fantastiese plek vir paartjies, groepe vriende of families wat opsoek is na verblyf in Robertson en iets wil hê wat modern en anders is as die alledaagse bed & ontbyt.  Dit is ook perfek vir die bruidegom en strooijonkers om daar gereed te maak op die troudag.  House of Pinardt se kuns elemente sal sorg vir spoggerige agtergrond vir foto’s.

luxury accommodation Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in RobertsonHouse Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson House Of Pinardt - B&B akkommodasie in Robertson Huis van Pinardt is 'n pragtige gerestaureerde 1902 erfenishuis geleë in die hartjie van Robertson aan die oewer van die Breede-rivierdal Robertson - House of Pinardt offers a highly graded Bed and Breakfast in Western Cape, South Africa

Geriewe wat House of Pinardt bied


House of Pinardt het ‘n volle toegeruste kombuis met ‘n luukse koffie-masjien, ‘n gasstoof, elektriese oond, eetgerei, breekware, ketel, mikrogolfoond, potte en panne.  House of Pinardt is nie ‘n selfsorg eenheid nie en wel ‘n bed & ontbyt. As jy wel die hele huis uithuur, is ons seker dit sal nie ‘n probleem wees nie.  Die beste sal wees om net te vra voor die tyd.  Daar is ook ‘n skottelgoedwasser, so jy hoef nie jouself te bekommer nog oor vuil skottelgoed nie.  Daar is ‘n ses sitplek eetkamer tafel in die die kombuis wat dit lekker gesellig maak, soos die gesegde gaan: “Mens kuier die lekkerste in ‘n kombuis.”  Die kombuis ruit skuif ook oop en mense kan lekker sosiaal verkeer van buite na binne.

Robertson spog ook fantastiese restaurante wat almal amper loopafstand is vanaf House of Pinardt.

House of Pinardt is ‘n Bed & Ontbyt en beskik oor 3 kamers, elk met ‘n koning grootte bed het.  Elke kamer het ‘n volledige badkamer met ‘n stort en ‘n privaat ingang.   Die kamers het elkeen koffie en tee maak geriewe. ‘n TV met seker DSTV-kanale, Nextfilx en Showmax in elke kamer.  Daar is ook goeie en vinnige Wi-Fi gratis beskikbaar vir gaste.

Addisionele geriewe en aktiwiteite sluit in: Gaste kan ‘n bromponie of bergfiets op ‘n daaglikse basis huur.  Besoek ‘n plaas waar jy kan perdry of geniet ‘n heerlike wynproe in die Robertson Wyn Vallei.

House of Pinardt se geriewe sluit in ‘n braaiplek, gaste sitkamer en wasgoed-diens op versoek.

Ontbyt word bedien by de Bakkerij, net af in die pad, loop afstand van House of Pinardt.  Hier kan jy kies van ‘n verskeidenheid ontbyt soorte en ook drankies soos warm sjokolade en verskeidenheid koffies.

Robertson - House of Pinardt offers a highly graded Bed and Breakfast in Western Cape, South Africa Robertson - House of Pinardt offers a highly graded Bed and Breakfast in Western Cape, South Africa Robertson - House of Pinardt offers a highly graded Bed and Breakfast in Western Cape, South Africa Robertson - House of Pinardt offers a highly graded Bed and Breakfast in Western Cape, South Africa luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson luxury accommodation Robertson

Mooi Troues se lesers kan so kontak maak met House of Pinardt


As jy opsoek is na ‘n naweek wegbreek plek of selfs ‘n paar aande in die week, kontak Riaan deur ‘n e-pos te stuur na  h-o-p@fibresky.co.za vir meer verblyf kostes en beskikbaarheid.  Volg House of Pinardt op Facebook en Instagram.

restaurant in robertson restaurant in robertson restaurant in robertson restaurant in robertson restaurant in robertson restaurant in robertson restaurant in robertson restaurant in robertson Terbodore Coffee restaurant in robertson