Paartjies wat opsoek is na ล meer ontspanne verlowingsfotosessie idee sal Erhard en Emily se fotoโs hier onder baie geniet. Diรฉ paartjie het ล son opkoms verlowingsfotosessie gehad met ล vars gebroude koffie. Hulle het hul absoluut self geniet en was selfs kaalvoet gedurende die fotosessie.
Rol af en kyk na die oulike paartjie se verlowingsfotosessie hier onder.
Vertel ons van jul ontmoeting en die eienskappe wat julle na mekaar aangetrek het?
Ons het ontmoet toe ons baie jonger was, as tieners. Ek het baie na hom op gekyk en het Jesus se eienskappe in hom raakgesien. Van die begin af, voor daar enigiets romanties was, het sy liefde vir die Here en vir mense en sy vermoรซ om goed te lei my baie aangetrek na hom toe. Asook die manier hoe hy eg was in alle areas.
My reinheid, onskuld en gewilligheid om te leer was die eerste ding wat hom aangetrek het aan my, sรช hy. Asook my vermoรซ om met mense om te gaan en hoe ek ander liefhet.
Vertel ons wie het wie gevra om te trou?
Erhard het vir my gevra om te trou, in n manier baie โeieโ tot ons!
Vertel ons die inspirasie agter die verlowing fotosessie?
Ons wou ล sonsopkoms sessie hรช, omring met natuur en berge. Ons is baie lief vir God se skepping. ล Groot deel van ons tyd word daar spandeer en vele herinneringe was al gebou in die natuur. Ook hou ons daarvan om in โn omgewing te wees waar daar verskillende mense is, so daarom was in die middel van die stad ook ล goeie plek om fotos te neem.
Wat het jul laat besluit oor die verlowing fotosessie
Ons fotograaf het vir ons ล baie goeie prys gegee en ek wou al vir n tydjie mooi fotos van ons hรช. Erhard was saam opgewonde daaroor en ek glo dit was goed vir ons om te ervaar hoe dit is aan die ander kant van ล kamera! Ons sal definitief die fotos gebruik op uitnodigings.
Vertel ons meer wat het jul ingedagte vir jul droom troue?
Definitief is ons harte is gevestig op โn klein, intieme troue waar daar ล atmosfeer van familie en liefde is. Ons wil nie ล formele, tradisionele troue hรช nie. Ons sal graag dat ons familie en vriende bydra aan dinge soos kos en drinkgoed, dat dit ล spanwerk is. Ek wil graag dat die estetiese elemente van die troue mooi, sag en โwarmโ is. Die lokaal speel ล rol in al hierdie, so ons sal beslis uitkyk vir โn goedkoop en eenvoudige, maar mooi, lokaal. Ek hou baie van blomme, so dis beslis deel van die idee.
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล internet konneksie het en ล toestel wat gekonnekteer is tot ล aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf : Adam Astra Photography