Cicero & Angela se romantiese fotosessie by Kaap Agulhas

Diรฉ fotosessie is nie โ€˜n verlowingsfotosessie nie en die paartjie is alreeds getroud, maar dit is besonders romanties!  Cicero is van Brasiliรซ en Angie van Colorado.  Hulle is vanaf 2014 getroud en woon nou in New York.  Hulle is albei vlug beamptes en is mal daaroor om te reis!  Dรญt het hul na hul bestemming, Kaap Agulhas, gebring.  Hulle het besluit om โ€˜n fotosessie op die mees Suidelike punt van Afrika met sonsondergang te doen.  Wat die paartjie se storie soveel meer spesiaal maak, is dat Cicero elke jaar op hul huweliksherdenking op sy knieg gaan, en vra Angie vir nรณg โ€˜n jaar sy vrou sal wees.  Hoe romanties!

Rol af en geniet die paartjie se fotosessie.  Deel diรฉ artikel met al jou vriende en familie wat bietjie inspirasie soek wanneer dit by romanse kom.

Vertel ons hoe het julle ontmoet en die eienskappe wat jul na mekaar aangetrek het?


Ons het mekaar by โ€˜n Halloween-partytjie deur gemeenskaplike vriende ontmoet.  Dit het โ€˜n rukkie geneem vir ons om mekaar weer te sien en toe ons uiteindelik op โ€˜n afspraak gaan, het dit van die begin af perfek gevoel.  Ons het met eenvoudige geselsies begin en later ons harte vir mekaar oopgemaak.  Ons wou lief hรช en liefgehad word en vir mekaar sorg. Die feit dat ons albei vir werk reis het beteken dat ons nie altyd fisies langs mekaar kan wees nie.  Ons gesprekke oor die telefoon is een manier waarop ons โ€˜n vriendskap, sowel as die romantiese verhouding gebou het.  Cicero vra my elke jaar op ons herdenking: โ€œSal jy nog een jaar met my getroud wees?โ€  Hy vra my op sy knieg.  Dit is so opwindend om weer en weer โ€œJaโ€ te sรช.

Wat was die inspirasie vir die fotosessie


Ons was opsoek na dinge om te doen wat naby die mees suidelike punt van Suid-Afrika was.  Airbnb Experiences het Charles as โ€˜n fotograaf aanbeveel.  Ons was gefassineer en het gevoel dat dit โ€˜n goeie manier is om ons vakansie te beรซindig.  Dit het vir ons โ€˜n blywende herinnering van ons heerlike vakansie gegee.  Om Charles en ReLife Photography te ontmoet, was meer van โ€˜n gelukkige toeval as โ€˜n beplande ervaring.

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล‰ internet konneksie het en ล‰ toestel wat gekonnekteer is tot ล‰ aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล‰ rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy โ€˜n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: