โ€˜n Nuwe era van trourokke

Hierdie artikel fokus op die tendense van trourokke.  Blackeyed Susan deel met Mooi Troues se lesers advies hoe om jou trourok, venue, die hele pakket wat gepaard gaan van die dag bietjie vars gevoel te gee.  Toekomstige bruide wat wil wegbreek van die โ€œoud-en-voorheen-gedoenโ€ troue sal in die fotoโ€™s รฉn Melissa se advies in die regte rigting gestuur word.

Wie het die fotosessie gereรซl?


Blackeyed Susan het diรฉ fotosessie gereรซl

Inspirasie vir die fotosessie?


Vandag se bruid is nie meer op die stereotipie, tradisionele, seremoniรซle troue- rokke van hulle moeders en oumaโ€™s gefokus nie.  Nou word die tradisionele estetiese grens merkers van toeka โ€“ se bruide en hulle kleding stukke al hoe verder en verder uitgestoot.

โ€œModernโ€, โ€œMinimalistiesโ€, โ€œUniekโ€ en โ€œGemaklikโ€ is die wagwoorde van vandag se bruid.

Die Blackeyed Susanยฎ Bridal Collection se aantrekking krag strek na die bruid wat presies weet wat sy wil hรช.  Sy is uniek en ontspanne en haar voete is ferm op moeder aarde geplant.

Net-so word die tradisionele, stereotiepe huweliks-seremonies en die verwagtinge rondom die gepaardgaande onthale agterweรซ gelaat. Nou word daardie spesiale dag deur post-moderne voornemende Bruid-pare ten-fynste vooraf in detail beplan en geskep. Hierdie dag behoort aan hulle. Met hulle eie stempel daarop kan hulle geliefdes, familie en vriende met hulle die fees viering ten volle geniet.

Vandag se voornemende bruide het almal al daardie nagmerrie stories gehoor van bruide wat flou geword het omdat die korset te styf was.  Of van die bruid wat die onthaal in haar pajamas moes deurmaak omdat sy nie kon sit of asemhaal in die stuiwe raamwerk van haar prag trourok wat haar ontwerper vir haar gekonstrueer het.

Die antwoord lรช in ล‰ kledingstuk waarin die bruid getrou kan wees aan haar eie unieke persoonlikheid en beeldskoonheid.  Dis โ€˜n bonus as alles in een pakket is: Gesofistikeerd, tog gemaklik, modern tog tydloos.  Die post-moderne bruid wil die mees beeldskone weergawe van haarself wees!  Dit lรช alles in die detail!

Hierdie nuwe era wys na n bruid wat nie bang is om te eksperimenteer met styl nie.

Net so sal sy kan uiting gee aan unieke styl met haar keuse van bykomstighede. Dit sluit in: โ€œBiker Jacketsโ€, โ€œFaux-Fur Cover Upsโ€ Vloeiende Manelle & Mantels, Egte Leer Gordels, โ€œTrilbyโ€ Hoede, interessante en unieke haar knippe, simplistiese sluiers, en antieke of unieke of minimalistiese juweliersware.  Natuurlik sal sy net n paar van geliefde stukke uit kies uit hierdie magdom van bybehore om juis haar eie styl te definieer sonder om dit te kompliseer.

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Elke lid van die span het hulle eie unieke โ€œtakeโ€ en unieke aanbieding wat hulle aan die bedryf lewer by die fotosessie ten toon gestel.  Die eerste kriteria was natuurlik dat hulle produk eg Suid Afrikaans is, d.w.s. dat die ontwerp en ontstaan van hulle produk in Suid Afrika gesetel is.

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Om hierdie oorspronklike, unieke gestileerde trou-rok in die skemer op Llandudno Strand af te neem.

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?

Soek daardie nie-tradisionele lokaal uit!  Selfs ล‰ lokaal wat nie noodwendig spesialiseer in troues nie mag werk.  Dink; โ€œBuite-die-boksโ€.  In die natuur soos woude, mere, strande of selfs in die stad soos โ€œOp โ€˜n dakโ€.  Hou die dekor minimalisties, laat die lokaal die โ€œatmosfeerโ€ aangee,  sodat die hoof fokus op die Bruidspaar en die vieringe mag bly.

Bo alles wees jouself, wees toeganklik vir konstruktiewe kritiek maar moenie dat andere jou visie kaap of oorneem nie.

Doen jou navorsing op verskaffers wat met jou eie visie resoneer.  Onthou die groot dag is maar net die begin van jou geluk!  Jy moet die dag ontwerp, Jy moet die dag lewe, jy moet die dag vier!

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล‰ internet konneksie het en ล‰ toestel wat gekonnekteer is tot ล‰ aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล‰ rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy โ€˜n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Trou Rok en Sluier: Blackeyed Susanยฎ
  • Fotograaf: Jo Mari De Klerk
  • Grimering: Raine Tauber
  • Haarknip, Oorbelle & Mans Trou pand: Made Of Mettle
  • Mans Leer Das & Sakdoek: WEEF
  • Plek: Llundudno Strand, Kaapstad Suid Afrika.