Hein en Ancheri het toevallig tydens hul studente jare ontmoet en sien nou uit daarna om hul droom troudag saam te vier. Die twee wat afgeneem is deur Cillier Visser fotografie, het tydens die sogenaamde goue uur hul fotoโs geneem. Die enigste woord wat Mooi Troues aan kan dink om dit te beskryf is uitsonderlik! Dit is in dokumentรชr styl fotografie geneem wat perfek is wanneer jy ontspanne fotoโs wat natuurlik voorkom graag wil hรช. Die twee lyk smoorverlief en vertel in die artikel ook van die pragtige en besonders spesiale manier hoe Hein haar gevra het om te trou. Vir alle toekomstige paartjies wat in en rondom Stellenbosch bly, wees verseker om mooi na die pragtige fotoโs te kyk; Dit is net hier naby in die Franschhoek pas geneem!
Hoe het julle ontmoet en watter eienskappe maak julle aangetrokke tot mekaar?
Ons het ontmoet in ons tweede jaar by Stellenbosch Universiteit by ล eerstejaarskamp waar ons deel was van die kos-span, wat vir meer as 300 eerstejaars kos gemaak het. Albei van ons was bloot net daar omdat ander mense ons saamgesleep het, en toe ontmoet ons mekaar daar en die res, soos hulle sรช, is geskiedenis. Hein is ล mense-mens. Hy het so groot omgee hart en doen baie moeite met die mense rondom hom. Ancheri is definitief nie ล โboksie-mensโ nie. In pragtige eenvoud, laat haar kreatiewe benadering tot enige situasie my gereeld sprakeloos.
Hoe het julle verloof geraak?
Sjoe, Hein het my grootste verwagtinge oorskry. Ons het vir ล wynproe by ล boetiek wynplaas gegaan, waar ล mens wyn in ล mensgemaakte grot kan proe. In die middel van die wynproe gee hy vir my, my gunsteling tydskrif en sรช ek kan bietjie daardeur blaai. Ek begin toe vinnig blaai en daar val die tydskrif in die middel oop. Op diรฉ blad is fotoโs van ons en daar staan toe die woorde: โSal jy met my trou?โ. Ek vind toe na die tyd uit dat hy al maande terug met my gunsteling tydskrif saamgewerk het om dit reรซl, ek was so jaloers!
Wat was die inspirasie vir jul fotosessie?
Ons was oop vir enige voorstelle van ons fotograaf, Cilliers Visser. Hy stel toe voor dat ons in die Franschhoek pas gaan fotoโs neem. Ons hou baie van natuurlike en intieme styl fotoโs en dit is presies wat Cilliers se visie ook is.Die verlowings fotosessie het een Sondag laatmiddag plaasgevind waar die wind so effens gewaai het, maar daar was ล oomblik toe die โGoue uurโ ล mens se asem weggeslaan het.
Hoe lyk jul droom troue?
Ons droom troue is waar al ons vriende en familie wat na aan ons hart lรช, die spesiale dag saam met ons vier. Ons al twee wil ล intieme, mooi en gesellige troue hรช waar al ons gaste heerlik saam kuier, gesels, eet en dans.
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล internet konneksie het en ล toestel wat gekonnekteer is tot ล aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Cilliers Visser en sy vrou/ assistent Esmari Visser
- Venue: Franschhoek pas se draaie
- Ring: Preez Designs
- Hare en grimering: Deur ล vriendin gedoen