Minder-is-Meer trou werkswinkel

Met die hulp van diensverskaffers wat presies verstaan wat die kreatiewe fotograaf wou uitbeeld het hulle as span ‘n baie mooi gestileerde fotosessie as trou inspirasie saam gesit wat inspirasie dien vir bruide wat met die Minder-is-Meer tema wil gaan.

Blaai onder deur die foto’s en word geïnspireer met propvol inspirasie vir jou Minder-is-Meer troudag.

Vertel ons meer van die inspirasie vir die fotosessie


Ek hou van ’n simplistiese sagte romantiese gevoel en daarom het ek die venue gekies wat dit komplimenteer.  Die oop vlaktes op die venue en die wit kliniese kapel het mooi bymekaar gekom.

Trou skryfbehoeftes Trou skryfbehoeftes

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Die span weet waarvan ek hou en hulle werk dra by tot die gevoel wat ek wou skep.

Trou skryfbehoeftes Trou skryfbehoeftesTrou ring fotos Trou ring fotos

Deur wie is die fotosessie gereël?


Die fotosessie is deur fotograaf. Susan du Toit gereël as trou inspirasie.

Wat was vir jul die spesiaalste oomblik van die fotosessie?


Die sagte winters lig net voor sonsondergang.

Trou rok

Advies vir paartjies wat die inspirasie wil volg?


Minder is meer – Hou dinge simplisties en eenvoudig sonder te veel fieterjasies.

Trou rok Trou rok

Trou koek Trou ring

[section=Klik hier vir diensverskaffers]

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

[endsection]