Instagram banier vir jou troudag

Laai hierdie oulike Instagram banier af vir jou troue vandag gratis op Mooi Troues wat die baie talentvolle Soapberry Design Studio ontwerp het.  Jy kan dit laat druk op ‘n A4 grootte karton-papier en by jou troudag opsit. So weet jy, jy sal op die aand van jou troue meeste van die foto’s kan kry wat jou gaste op sosiale media deel.  ‘n Goeie idee is om dit ook in ‘n wit of swart raam te sit en dit op ‘n muur te sit of dit 4 op ‘n A4 blad te laat druk en dit op elke tafel sit.


LAAI AF:

    NAAM:

    E-POS ADRES:


    Artikel Krediet:

    Ontwerp: Soapberry Design Studio