Wen ‘n fotosessie by die talentvolle Elana van Zyl ter waarde van R 2000. Die is ‘n 60-90 minute fotosessie op by ‘n plek bespreek tussen die fotograaf en die paartjie. Jy sal ook professionele grimering kry vir die gelukkige dame wat wen vir die fotosessie. Al die foto’s sal gewysig word en jy sal ‘n minimum van 35 foto’s op ‘n CD ontvang. Opsioneel: ‘n Stilering Konsultant voor die fotosessie – hier sal jy die kans kry om saam met die fotograaf te besluit oor die plek, kleurskema en die klere opsies vir die fotosessie.
Baie Geluk Tiana van der Meer
TERME EN BEPALINGS:
- Inskrywings sluit 12 Mei 2017 en die wenner word 15 Mei 2017 aangekondig op Mooi Troues se Facebook blad.
- Prys slegs geldig tot-en-met Januarie 2018.
- Die fotosessie moet plaasvind in een van die volgende Wes-Kaap area’s: Overberg, Kaapse Wynland, Kaapstad Middestad of omringende voorstede.
- Die fotosessie datum sal met die fotograaf bevestig word direk met die fotograaf sodra die wenner gekies word.
- Indien jy wen, kan die prys kan nie verruil word vir kontant nie en/of enige ander produkte of dienste nie.
- Aflewering nie ingesluit in die prys nie.
- Foto’s in die artikel is slegs vir voorbeeld doeleindes. Die prys wat jy sal wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
- Mooi Troues bemark die kompetisie namens die verskaffer. Ons kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
- Enige skendings op poging om enige van die termes en voorwaardes te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
- Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak, sal Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.