Saldanha Baai in die Wes-Kus, ongeveer 120km van die Kaap, spog met ล vakansieoord wat baie gewild is onder paartjies wat ล romantiese wegbreek soek of selfs paartjies wat hul troue by die see wil hou. Ons praat nou van Blue Bay Lodge wat 3 ster luukse verblyf vir gaste bied en net enkele meters bo die uitgetrekte strande van die rustige vissersdorpie en die oord se voorkoms is opgekikker met ล splinternuwe vars voorkoms.
Blue Bay Lodge bied verskeie aktiwiteite vir ontspanning. Jy kan jou hond of selfs jou perd bring, maak net seker om navraag te doen voordat jy jou pels kinders saam bring, daar word spesiaal vir hulle voorsiening gemaak. Blaai onder deur die fotos en lees meer oor Blue Bay Lodge om jou troue of Wittebrood hier te beplan.
Geskiedenis van Blue Bay Lodge:
Blue Bay Lodge is โn familie besigheid. Blue Bay Lodge is die gerestoureerde familie huis van die Wicht familie. Mart-Mari, die Onderneming Bestuurder, is die 3de generasie wat op die oord is. Haar pa, wat een van 9 kinders is, het groot geword in die huis wat nou die Lodge is.
Vandag bestaan die vakansieoord uit 14 selfsorg huisies wat wissel van 1 tot 3 slaapkamers en dan is die Lodge op die oord met sy 17 B&B kamers en een uitvoerende suite. Op die vakansieoord het is daar twee swembaddens, โn tennis baan, โn private gimnasium en skoonheid-salon, voรซlskuiling, bootlanseerplek en speel parkie vir kinders asook meters strand wat voor die vakansieoord verby strek.
In die Lodge het ons โn ร la carte restaurant wat daagliks oop is vir ontbyt, middag en aandete. Hulle doen dan ook natuurlik funksies en troues en het ook konferensie fasiliteite wat baie geskik vir spanbou aktiwiteite.
Verblyf:
Vir aand troues met musiek en dans word versoek dat al die kamers uit geboek word vir die gaste. Die rede hiervoor is tweeledig: eerstens, dit laat ons personeel toe om hul onverdeelde aandag te skenk aan jou troue en, tweedens, om te verseker dat ander gaste by die Lodge nie ongerief word met aandete reรซlings en musiek wat laat in die nag speel. Ons gee ล spesiale tarief vir ons troue gaste en ons laat ook die bruid en bruidegom to om self te betaal vir die kamers, of verdeel dit onder die gaste.
Trou by Blue Bay Lodge:
Ons venue fooi sluit tafels, stoele, breekware, eetgerei, wit linne servette, glasware, ys en personeel. Blue Bay Lodge is ten volle gelisensieer en voorraad met ล verskeidenheid van plaaslike wyne en drank.
- Babetaโs hall: Baie lig lokaal met natuurlike uitsigte oor die see en is ideaal vir groot groepe van ล minimum van 100 mense en ล maksimum van 150 mense.
- Henryโs Courtyard: ล Gesellige venue langs die mengeldrankie sitkamer wat ideaal is vir kleiner groepe en intieme funksies. Henryโs Courtyard kan 100 gaste akkommodeer met ล lang tafel en 90 gaste met ronde tafels.
- Tuin/See Seremonie: Indien u ล huwelikseremonie op Blue Bay Lodge se grasperk area in die voorkant van die Lodge (8 meter vanaf die strand) of die binne hof wil hรช, sal seremonie fooi gehef word. Hierdie fooi sluit die gazebo en plastiek tuinstoele.
Kontak gerus vir Mart-Mari van Blue Bay Lodge vir volledig en korrekte informasie.
Aktiwiteite naby aan Blue Bay Lodge:
- Die Weskus Nasionale Park, ryk van Kaapse fynbos en natuurlewe.
- Die Fossiel Park.
- Buffelsfontein, ล private wildtuin met blouwildebeeste en kameelperde.
- Begeleide natuur loop, voรซlkyk en die multi-blom skouspel in die lente.
- 3 gholfbane, seil, wind en kite surfing, kajakken op see, muurbal, diepsee visvang, duik en boot reise.
- Club Mykonos Casino
- Oliphantskop Resort bied perdry geleenthede.
- Strandloper ล opelug seekos restaurant.
- Thali-Thali wildreservaat vir wild besigtiging
- Verskeie wynplase in en rondom Darling
- Darling Brew bier proe
- Verskeie restaurante en gholfbane in die onmiddellike omgewing
- Seiljag ritte op spog bote
Artikel Krediet
- Fotos verskaf deur Blue Bay Lodge