Jean en Sharnel se boere verlowing was vasgevang op die kamera van Rentia Smith en Rentia het absoluut โn manier om paartjies se persoonlikhede en omgewing te laat plof in haar kiekies. Taak wel gedaan Rentia en ons by Mooi Troues hoop ons lesers geniet jou werk.
Vertel ons van jul ontmoeting en die eienskappe wat julle na mekaar aangetrek het?
Op โn Oujaarsdag kuier in 2013 by my ouerhuis ontaard daar โn geheimsinnige en onbeplande ontmoeting deur my jongste sussie en Jean se nefie wat gedink het ons goed bymekaar sal pas.
Op daardie stadium was nie een van ons opsoek na n liefdesverhouding nie, maar dieselfde aand het Jean vir familie vertel dat hy sy trou-vrou ontmoet het. Min het ek geweet dat een van my vriendinne, Jean se niggie is. Sy het later eers agter gekom dat ek eintlik die trou-vrou is van wie hy praat. Drie weke later het ek vir my ma gesรช dat Jean die man is met wie ek gaan trou. 7 Maart 2014 probeer Jean vir die derde keer om my hart te wen. Ek het besluit dis perfekte tyd om โn pad saam hierdie man te stap.
Vertel ons meer van julle verlowing?
Twee-jaar-en-agt-maande later, in die hartjie van die bos veld, saam met familie in Musina by Klipdam het Jean gesรช hy sal maar die heer wees en op sy knieรซ gaan. My โskaamโ boer wat ek nooit gedink het my voor ander mense sal vra om sy vrou te word, het my onverwags verras met โn ring, terwyl ek met โn bolla op my kop en Alma olie in my hare voor hom gestaan het.
Dit was โn groot geheim en almal was net so stom geslaan soos ek.
Met baie emosies en trane het ek ja gesรช!
Vertel ons die inspirasie agter die verlowing fotosessie?
Ons inspirasie agter ons fotosessie was om onsself en gemaklik te wees in ons eie omgewing, โDie plaas leweโ. Wat is tog meer aantreklik as โn boer in n kortbroek & khaki, en โn meisie wat kan mooi aantrek maar die gemaklikste is in kaalvoet & n plaas hoed saam met haar boer. Ons het besluit op โn boere troue en die bakkie was โlove at first siteโ. Ons was albei mal daaroor en het geweet die bakkie sal eendag deel wees van ons fotosessie en die troue.
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โn internet konneksie het en โn toestel wat gekonnekteer is tot โn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Rentia Smith Photography